Tag: verkrag

Home verkrag
Meisie, 10, verkrag op pad huistoe
Post

Meisie, 10, verkrag op pad huistoe

Meisie, 10, verkrag op pad huistoe Die Namibiese polisie sê ‘n meisie van 10 jaar oud is by die Okaluwa-nedersetting verkrag. Volgens die mag was sy en nog ‘n meisie op pad huis toe van die skool af en die verdagte het op hulle afgekom, hulle gejaag en die slagoffer gevang, verkrag en aangerand. Die...

Hamas verkrag sommige gyselaars: VN
Post

Hamas verkrag sommige gyselaars: VN

Hamas verkrag sommige gyselaars: VN Daar is onweerlegbare bewyse dat sommige vroue en kinders wat Hamas as gyselaars aanhou, verkrag en seksueel aangerand word. Dit is volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies. Hamas het die suide van Israel op 7 Oktober verlede jaar ingeval en sowat een-duisend-200 mense gedood en 253 gyselaar geneem. Israel...

Nog ‘n minderjarige verkrag – Kosmos 94.1
Post

Nog ‘n minderjarige verkrag – Kosmos 94.1

Nog ‘n minderjarige verkrag Die polisie het weer ‘n verkragting van ‘n minderjarige in sy misdaad-verslag bekend gemaak. In Onamahoka-dorpie in die Ohangwena-streek se Endola-kiesafdeling is ‘n 12-jarige meisie deur ‘n 17-jarige jeugdige gedwing om intiem te verkeer. Die verdagte, wat die meisie se neef is, is in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag...

Gbs-raadslid verkrag glo skoolseun, 19
Post

Gbs-raadslid verkrag glo skoolseun, 19

Gbs-raadslid verkrag glo skoolseun, 19 ’n Gobabis-raadslid sal vandag in die hof op die dorp verskyn op aanklagte van verkragting. Die raadslid het glo ’n 19-jarige skoolseun, wat dokumente by die goewerneur se kantoor gaan afhaal het, na die badkamer geneem. Daar word beweer hy het hom daar gemolesteer en toe verkrag. Die polisie se...

Dogtertjie, 8, se oom verkrag haar blykbaar
Post

Dogtertjie, 8, se oom verkrag haar blykbaar

Dogtertjie, 8, se oom verkrag haar blykbaar Die polisie op Hentiesbaai ondersoek ‘n saak van verkragting. Volgens die weeklikse misdaadverslag is ‘n meisie, agt jaar oud, blykbaar deur haar oom verkrag. Hy het blykbaar die kind en haar ma genooi om by hom oor te slaap. Die ma was gedrink. Sy het later wakker geword en...

Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib
Post

Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib

Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib Die Namibiese polisie sê ‘n saak van verkragting is op Karibib hangende gemaak na ‘n 28-jarige man deur drie mans verkrag is. Dit het volgens die mag laat Woensdagnag naby die padblokkade perseel op die B2 plaasgevind. Die slagoffer was saam met twee vriende in die Usab-nedersetting...

Man, 31, verkrag meisies 15 en 17, na gebedsessie
Post

Man, 31, verkrag meisies 15 en 17, na gebedsessie

Man, 31, verkrag meisies 15 en 17, na gebedsessie Klagte van verkragting word op Rehoboth ondersoek na twee meisies, 15 en 17 jaar oud, in die vroeë oggendure van Saterdagoggend vermoedelik deur ‘n 31-jarige Namibiese man verkrag is. Die twee het teruggestap huis toe na ‘n gebedsessie op die koppie agter blok D toe hy...

Meisie, 11, verkrag op pad skool toe
Post

Meisie, 11, verkrag op pad skool toe

Meisie, 11, verkrag op pad skool toe Plaaslike berigte lui dat ‘n 11-jarige meisie op Ondangwa verkrag is op pad skool toe. Die dogtertjie het volgens inspekteur Thomas Aiyambo van die Oshana-polisie haar gereelde roete deur ‘n stortingsterrein geneem to die insident voorgekom het. Ouers word gemaan om kinders te vergesel skool toe, en ook...

Drie mans verkrag gestremde vrou in Oshana
Post

Drie mans verkrag gestremde vrou in Oshana

Drie mans verkrag gestremde vrou in Oshana Plaaslike media berig dat ‘n 27-jarige geestelik gestremde vrou by die Onyati-nedersetting in Onyaanya, Oshikoto deur drie mans verkrag is. Volgens berigte het die vrou die mans by ‘n winkel gekry en hulle het haar daar gegryp. Die polisie se streeksbevelvoerder kommissaris Theopolina Kalompo-Nashikaku sê die drie het...