Tag: verkryging

Home verkryging
Sukses met Oryx se verkryging van Dunes Mall
Post

Sukses met Oryx se verkryging van Dunes Mall

Sukses met Oryx se verkryging van Dunes Mall Oryx Properties het kragte saamgesnoer met RMB Namibia vir die verkryging van Dunes Mall in Walvisbaai, wat ‘n beduidende transaksie ter waarde van 630 miljoen Namibiese dollar is. RMB verskaf skuldfinansiering van 500 miljoen dollar om die verkryging te vergemaklik, en om  ‘n bestaande 100 miljoen dollar...

Verkryging deur gesondheid bly in die nuus
Post

Verkryging deur gesondheid bly in die nuus

Verkryging deur gesondheid bly in die nuus Die regering se verkrygingsprosesse is weer in die nuus nadat die voormalige gesondheidsminister, dr. Bernard Haufiku, ‘n einde aan middelmanne, tenderpreneurs en aktetas-ondernemings in die prosesse bepleit het. Frederico Links van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het al vroeër gewaarsku oor ‘n beduidende skuiwergat wat toegemaak moet word....

Openbare verkryging in die buurland in die nuus
Post

Openbare verkryging in die buurland in die nuus

Openbare verkryging in die buurland in die nuus Die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland sê hy hou vol dat die Wetsontwerp oor Openbare Aankope te veel foute bevat wat prosedure en inhoud betref om deur die wetgewende proses te gaan. Die wetsontwerp wil ʼn enkele raamwerk skep om openbare verkryging deur alle staatsinstellings te...

Swartlys in verkryging onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Swartlys in verkryging onder die loep – Kosmos 94.1

Swartlys in verkryging onder die loep Die finansminister beplan om vanjaar ‘n skuiwergat in die Wet op Openbare Verkryging toe te maak, wat sal verhoed dat maatskappy-eienaars op die swartlys nuwe maatskappye skep om toegang tot regeringskontrakte te kry. Woordvoerder Wilson Shikoto sê dat die ministerie na tussentydse oplossings kyk terwyl wysigings aan die wet...

Verkryging van skaap vir uitvoere tydelik op Mariental gestaak – Kosmos 94.1
Post

Verkryging van skaap vir uitvoere tydelik op Mariental gestaak – Kosmos 94.1

Verkryging van skaap vir uitvoere tydelik op Mariental gestaak Hartlief se besturende direkteur Günther Ling het ‘n tydelike uitstel van skaapverkryging vir internasionale uitvoere by Farmers Meat naby Mariental aangekondig. Volgens Ling is daar ‘n opkomende oudit en voorbereiding wat gedoen moet word om internasionale uitvoere verder uit te brei. Op die oomblik sal verkryging...

IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend – Kosmos 94.1
Post

IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend – Kosmos 94.1

IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal vanoggend om tien-uur by die House of Democracy in die hoofstad ‘n bespreking aanbied oor hul jongste Procurement Tracker Namibia-bulletin. Verkryging bly ‘n tameletjie en daar is gereeld berigte oor vermeende korrupsie. Die instituut sal ‘n opdatering van die tender vir kliniese...

SA-drukgroep eis oorsig oor verkryging van Covid-entstowwe – Kosmos 94.1
Post

SA-drukgroep eis oorsig oor verkryging van Covid-entstowwe – Kosmos 94.1

SA-drukgroep eis oorsig oor verkryging van Covid-entstowwe Die Health Justice Initiative in Suid-Afrika vra vir deursigtigheid met die verkryging van Covid-19-entstowwe. Die voorspraakgroep het hom onlangs na die hof gewend om die minister van gesondheid, Joe Phaahla, te verplig om toegang tot kontrakte, ooreenkomste en rekords van alle Covid-19-entstof-onderhandelingsvergaderings te verskaf. Die direkteur, Fatima Hassan,...