IMF verlaag SA se groeivooruitsigte Die Internasionale Monetêre Fonds het Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte vir die jaar tot 0,9-persent verlaag. Die fonds het sy Wêreld Ekonomiese Vooruitsig vir 2024 bekendgestel. Projeksies vir 2025 is ook met 0,1-persentasiepunte tot 1,2-persent verminder. Die IMF se ekonomiese raadslid, Pierre-Olivier Gourinchas, sê benewens lae groei, sal Suid-Afrika vanjaar ook...
Tag: verlaag
Unam verlaag registrasie-fooie – Kosmos 94.1
Unam verlaag registrasie-fooie Die Universiteit van Namibië het die bedrag betaalbaar by registrasie vir nie-befondsde, maar kwalifiserende studente verminder. Nie-befondsde Namibiese studente sal 2 575 Namibiese dollar by registrasie betaal. Alle studente – ook internasionale studente, insluitend studente wat reeds vir die 2024 akademiese jaar geregistreer het, moet ‘n skriftelike betalingsplan met die Universiteit by...
Viagra kan dalk help om die risiko van Alzheimer te verlaag
Viagra kan dalk help om die risiko van Alzheimer te verlaag Na ‘n dekade lange vrugtelose soektog vir medikasie wat kan help om Alzheimer te bekamp, het ‘n onwaarskynlike kandidaat sy kop uitgesteek, Viagra! Navorsers het gevind dat mans wat Viagra en soortgelyke medikasie neem 18% minder geneig is om later die vorm van demensie...
SARB moet rentekoerse verlaag – Kosmos 94.1
SARB moet rentekoerse verlaag Die Vereniging van Staatsamptenare waarsku teen ʼn verhoging van die rentekoers met die Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat vandag vergader. Baie sukkel nog met die nagevolge van die Covid-19-pandemie en die VSA benadruk die moontlike negatiewe uitwerking op werkers in die Staatsdiens en die ekonomie. ʼn Woordvoerder van die vereniging,...
Moedertaalonderrig in Vrystaat sal druipsyfer verlaag
Moedertaalonderrig in Vrystaat sal druipsyfer verlaag Die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat sê hy is oortuig moedertaalonderrig is die sleutel om die provinsie se hoë druipsyfer aan te spreek. Byna 40 persent graad 10’s en 26 persent graad 8’s in die provinsie het verlede jaar nie hulle eksamen geslaag nie. Armand Cloete van die party...
Angola se uittrede uit Opul help om brandstofprys te verlaag
Angola se uittrede uit Opul help om brandstofprys te verlaag Die brandstofprys vir Januarie daal met 80 sent ‘n liter vir petrol sowel as beide grade diesel. Die ministerie van myne en energie sê hy het gedurende Desember oorverhalings van 123 sent ‘n liter vir petrol en tussen 106 en 117 sent per liter diesel...
Opul-plus verlaag olie-uitset vrywillig – Kosmos 94.1
Opul-plus verlaag olie-uitset vrywillig Opul-plus-olieprodusente het ingestem tot vrywillige uitsetverlagings van sowat 2 miljoen vate per dag vir vroeg volgende jaar, gelei deur Saoedi-Arabië wat sy huidige vrywillige verlaging voortsit, sê afgevaardigdes. Saoedi-Arabië, Rusland en ander lede van Opul-plus, wat meer as 40 persent van die wêreld se olie pomp, het ‘n virtuele vergadering gehou...
Droë weer verlaag BBP – Kosmos 94.1
Droë weer verlaag BBP Namibië verwag ‘n afplatting in groei van die bruto binnelandse produk en verwag vanjaar 3,3 persent groei en 2,8 persent in 2024, wat ‘n daling is vanaf 4,6 persent in 2022. Die ekonoom van FNB Namibië, Ruusa Nandago, skryf die afname toe aan droë weerstoestande. Nandago se kwartaallikse ekonomiese verslag beklemtoon...
Eskom verlaag beurtkrag – Kosmos 94.1
Eskom verlaag beurtkrag Eskom sal weens verminderde vraag beurtkrag hierdie naweek op fase een en drie instel. Fase drie-beurtkrag begin vanmiddag om vier-uur tot vyf-uur môreoggend, gevolg deur fase een vanaf vyf voormiddag tot vier namiddag. Die patroon word tot verdere kennisgewing daagliks herhaal. Die tussentydsee woordvoerder van Eskom, Daphne Mokwena, sê die kragnuts-maatskappy werk...
Eskom verlaag beurtkrag na fase 1 – Kosmos 94.1
Eskom verlaag beurtkrag na fase 1 Eskom sê beurtkrag sal van vyfuur môreoggend tot vieruur die middag na fase 1 verlaag word weens ‘n mate van verbetering in die opwekkingsvermoë. Daarna sal fase 4 tot vyfuur Donderdagoggend ingestel word. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê hierdie patroon sal daagliks voortduur tot verdere kennisgewing, en Eskom...