Tag: verlaat

Home verlaat
Skepe verlaat Ciprus met tweede ronde hulp aan Gaza
Post

Skepe verlaat Ciprus met tweede ronde hulp aan Gaza

Skepe verlaat Ciprus met tweede ronde hulp aan Gaza ‘n Konvooi van drie skepe het die hawe van Larnaca in Ciprus met 400-ton voedsel en ander voorrade vir Gaza verlaat, terwyl kommer oor hongersnood in die gebied toeneem. Die Amerikaanse welsynsorganisasie, World Central Kitchen, sê die voorrade is genoeg vir meer as een-miljoen etes. Die...

Israel verlaat onderhandelings, sê Hamas eise is waansinnig
Post

Israel verlaat onderhandelings, sê Hamas eise is waansinnig

Israel verlaat onderhandelings, sê Hamas eise is waansinnig Israel het onderhandelaars gestuur vir samesprekings oor wapenstilstand in Kaïro soos versoek deur die Amerikaanse president Joe Biden, maar hulle het nie teruggekeer vir verdere samesprekings nie omdat Hamas se eise waansinnig is, het premier Benjamin Netanyahu gesê. Netanyahu het ook gesê Israel sal nie toegee aan...

Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’
Post

Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’

Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’ Die voormalige DA-burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, sê hy het die party verlaat weens sy standpunt oor die Israels-Palestynse konflik, en sê die DA onderdruk sommige lede se pro-Palestynse sienings. Hy is die soveelste hoëprofiel-DA-lid om die party te verlaat en het aangekondig hy sluit aan by...

Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA
Post

Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA

Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, sê hy het verdagte transaksies, ter waarde van meer as 100 miljoen Namibiese dollar, wat landuit gestuur is, ontdek. Dit is na Suid-Afrika, en Asië en Europa gestuur. Kommissaris Sam Shivute sê die transaksies is gedoen deur belastingontduikende besighede wat sogenaamde spookmaatskappye gebruik.  In...

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom
Post

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom Die nuus dat die regering se binnelandse skuld gedurende Januarie met 1,7 persent op ‘n maandgrondslag gestyg het en met 8,7 persent op ‘n jaargrondslag geklim het, maak opslae. Dit staan nou op 113,5 miljard Namibiese dollar, amper die helfte van die land se BBP. Plaaslike...

Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede
Post

Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede

Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede ‘n Opname deur die Instituut vir ‘n inklusiewe samelewing beklemtoon ‘n kommerwekkende neiging van professionele persone wat Suid-Afrika verlaat weens beperkte geleenthede. Die uitvoerende hoof, Daryl Swanepoel, het opgemerk ‘n toenemende aantal jong mense oorweeg emigrasie te midde van ekonomiese uitdagings. Swanepoel beklemtoon 9-persent van die respondente het...

Nigerië looi juntas wat Ecowas verlaat
Post

Nigerië looi juntas wat Ecowas verlaat

Nigerië looi juntas wat Ecowas verlaat Nigerië sê die “onverkose” militêre owerhede in Niger, Mali en Burkina Faso laat hul mense in die steek met hul gesamentlike besluit om Ecowas te verlaat. Nigerië, wat die huidige voorsitter van die politieke en ekonomiese blok is, het vir die eerste keer kommentaar gelewer op die drie junta-geleide...

Jürgen Klopp gaan Liverpool verlaat
Post

Jürgen Klopp gaan Liverpool verlaat

Jürgen Klopp gaan Liverpool verlaat Sokker: Jürgen Klopp het onverwags bekendgemaak hy ontruim sy pos as bestuurder van Liverpool aan die einde van die seisoen. Hy is in Oktober 2015 aangestel en sy kontrak strek tot in 2026. Die 56-jarige Duitser sê hy het die Engelse klub reeds in November van sy voorneme verwittig en...

Eerste VN-troepe verlaat DR Kongo in April
Post

Eerste VN-troepe verlaat DR Kongo in April

Eerste VN-troepe verlaat DR Kongo in April Sowat 2 000 VN-troepe sal teen einde April die onrustige oostelike gebiede van die Demokratiese Republiek van die Kongo verlaat, in die eerste fase van die vredesending se beplande onttrekking uit die land. Die VN-Veiligheidsraad het die einde van die sending in Desember goedgekeur, ná ‘n versoek deur...

F1 se Haasbaas verlaat span
Post

F1 se Haasbaas verlaat span

F1 se Haasbaas verlaat span Guenther Steiner het sy rol as spanhoof van die Formule Een-Haasspan met onmiddellike ingang verlaat. Die Italianer was in beheer van Haas sedert die span in 2016 by Formule Een aangesluit het. Haas het verlede jaar laaste geëindig in die vervaardigerskampioenskap. Die span se direkteur van Ingenieurswese, Ayao Komatsu, is...