Bipa se kwytskelding verleng tot 30 Junie Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het sy jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram met drie maande verleng tot 30 Junie. Dit is in reaksie op ‘n oorweldigende aanvraag en terugvoer van die plaaslike sakegemeenskap, spesifiek klein- en mediumgrootte besighede. Die kwytskeldingsprogram was oorspronklik op 15 November verlede jaar geloods en moes...
Tag: verleng
Unam Werkgereedheidsprogram se sperdatum verleng
Unam Werkgereedheidsprogram se sperdatum verleng Die Universiteit van Namibië het aangekondig dat die sperdatum vir aansoeke vir sy Werkgereedheidsprogram van 15 Maart tot 2 April verleng is. Die program is vir leerders wat die gevorderde vlak en nalatenskap-graad 12 of ekwivalent probeer het, maar nie aan Unam se toelatingsvereistes voldoen nie. Die program is ook...
EU verleng wapen-embargo teen Zim
EU verleng wapen-embargo teen Zim Die Europese Unie het ‘n wapen-embargo wat in 2011 op die Zimbabwiese regering ingestel is, vir ‘n verdere jaar verleng. Die EU sê hy verleng die geteikende sanksies “in die lig van die situasie in Zimbabwe” te midde van kommer dat die staat wapens vir burgerlike onderdrukking kan gebruik. Zimbabwe...
Namcol verleng inskrywingsperdatum – Kosmos 94.1
Namcol verleng inskrywingsperdatum Namcol sê hy het inskrywings verleng tot Woensdag, 7 Februarie. Voornemende leerders moet gesertifiseerde afskrifte van hulle ID-dokument, bewys van hoogste kwalifikasie wat behaal is, en bewys van betaling van vakke saambring. Buitelanders moet ‘n studiepermit hê en huidige Namcol-leerders moet hulle vorige toegang tot Namcol saambring. Die verlenging sal verligting bring...
Sperdatum vir kommentaar op Russiese uraanplanne verleng
Sperdatum vir kommentaar op Russiese uraanplanne verleng Die omgewingsministerie het te kenne gegee dat die sperdatum vir kommentaar op Uranium One se omgewingsimpakstudie vir toetsmynbedrywighede op die plaas Tripoli buite Leonardville verleng is. Dit sou vandag tot ‘n einde gekom het maar, die aansoek en relevante dokument lê ter insae tot Vrydag, 23 Februarie. Die...
Nobelpryswenner vir Vrede se tronkstraf verleng
Nobelpryswenner vir Vrede se tronkstraf verleng Die Iranse Revolusionêre Hof het die Nobelpryswenner vir Vrede, Narges Mohammadi, se tronkstraf met 15 maande verleng. Sy dien ‘n vonnis van 12 jaar uit nadat sy skuldig bevind is aan die verspreiding van propaganda teen die Islamitiese Republiek terwyl sy in aanhouding was. Die bekende meseregte-aktivis is al...
Amerika verleng Agoa-ooreenkoms: Patel – Kosmos 94.1
Amerika verleng Agoa-ooreenkoms: Patel Die buurland se handel-minister, Ebrahim Patel, het bekendgemaak Amerika het ʼn voorlopige ooreenkoms bereik met Afrikalande, waarvan Namibië een is, om die Agoa-ooreenkoms met nog ʼn dekade te verleng. Hy sê dit is onderworpe aan goedkeuring van die Amerikaanse Kongres. Die huidige ooreenkoms, wat meer as 30 Afrikalande in staat stel...
Ericsson verleng MTN-kontrak met 10 jaar
Ericsson verleng MTN-kontrak met 10 jaar Ericsson het sy 10-jaar vennootskap met MTN verleng, wat een van Afrika se grootste telekommunikasieverskaffers is. Daar is reeds 63-miljoen intekenare op die platform, en die hoof van Ericsson Mobile se finansiële dienste, Michael Wallis-Brown, beklemtoon Afrika se belangrikheid as ‘n sleutelmark vir groei. Hy sê die uitgebreide vennootskap,...
Total Energies verleng boortuig-kontrak – Kosmos 94.1
Total Energies verleng boortuig-kontrak Total Energies het die kontrak verleng vir ‘n diepwatertuig wat belangrike toetsbeoordelingswerk aflandig die kus van die suide gedoen het, volgens Upstream Online. Die eienaar van die tuig, Northern Ocean, sê dat ‘n Total Energies-filiaal sy opsie uitgeoefen het om die geldigheid van die kontrak vir die semi-dompelboortuig Deepwater Mira te...
Permitte vir Zimbabwiërs in SA verleng
Permitte vir Zimbabwiërs in SA verleng Binnelandse Sake in die buurland het die geldigheid van die vrystellingspermit vir Zimbabwiërs vir ongeveer 178 000 Zimbabwiese burgers met ‘n bykomende twee jaar verleng. Minister Aaron Motsoaledi sê kwalifiserende Zimbabwiese burgers moet aansoek doen vir nuwe permitte. Hy beklemtoon permithouers sal nie toegelaat word om die permit na...