Tag: verleng

Home verleng
Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag – Kosmos 94.1
Post

Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag – Kosmos 94.1

Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag Nog 16 gyselaars is deur Hamas in Gaza vrygelaat op die sesde dag van die tydelike humanitêre skietstilstand wat pas verleng is tot Vrydag. Katar, wat die onderhandelinge bemiddel het die aankondiging gemaak. Die hoof doelwit is om die oorlog heeltemal te beëindig.  Post navigation Source link

Gaza: Nog gyselaars vry, pouse vir twee dae verleng
Post

Gaza: Nog gyselaars vry, pouse vir twee dae verleng

Gaza: Nog gyselaars vry, pouse vir twee dae verleng Hamas het nog 11 Israelse gyselaars, insluitend ʼn drie-jarige tweeling, vrygelaat in ruil vir 33 Palestyne wat uit Israelse tronke vrygelaat is. Dit volg nadat ʼn ooreenkoms bereik is dat die skietstilstand tussen Israel en Hamas in Gaza met twee dae verleng word. Hamas het tot dusver...

Daar’s hoop dat Gaza-skietstilstand verleng kan word
Post

Daar’s hoop dat Gaza-skietstilstand verleng kan word

Daar’s hoop dat Gaza-skietstilstand verleng kan word Die Amerikaanse president Joe Biden sê sy regering se doelwit is om die vier dae lange wapenstilstand tussen Israel en Hamas te verleng sodat meer gyselaars veilig vrygelaat en kritieke hulp gelewer kan word. Die ooreenkoms moet vandag tot ‘n einde kom. Die Israelse weermag het bevestig dat Hamas Sondagaand 17...

Verleng Agoa-ooreenkoms, pleit Cyril – Kosmos 94.1
Post

Verleng Agoa-ooreenkoms, pleit Cyril – Kosmos 94.1

Verleng Agoa-ooreenkoms, pleit Cyril President Cyril Ramaphosa beklemtoon dit is belangrik om die Agoa-handelsooreenkoms met Afrika te verleng. In sy toespraak by die Agoa-beraad op die tweede dag van die geleentheid by Nasrec, Johannesburg, het Ramaphosa benadruk Agoa bied wedersydse voordele vir sowel Afrika as Amerika. Hy het die behoefte aan sekerheid oor die duur...

Zim verleng multi-geldeenheidstelsel tot 2030
Post

Zim verleng multi-geldeenheidstelsel tot 2030

Zim verleng multi-geldeenheidstelsel tot 2030 Zimbabwe se regering sal sy multi-geldeenheidstelsel, geanker deur die Amerikaanse dollar, tot 2030 handhaaf. Die regering het voorheen gesê dat die multi-geldeenheidstelsel in 2025 sou eindig. Dit het onsekerheid in die banksektor veroorsaak, met sommige banke wat geweier het om lenings na 2025 te gee. President Emmerson Mnangagwa het in...

Droogtehulp verleng tot Junie 2024
Post

Droogtehulp verleng tot Junie 2024

Droogtehulp verleng tot Junie 2024 Eerste Minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het in die Nasionale Vergadering die verlenging van droogtehulp aangekondig. Die droogtehulpfonds moes in Junie vanjaar eindig maar sal nou in Junie volgende jaar tot ‘n einde kom. Kwesbare boere word aangemoedig om aansoek te doen. Post navigation Source link

Sekuriteitsfirma se kontrak by Mangaung-gevangenis verleng – Kosmos 94.1
Post

Sekuriteitsfirma se kontrak by Mangaung-gevangenis verleng – Kosmos 94.1

Sekuriteitsfirma se kontrak by Mangaung-gevangenis verleng Die Departement van Korrektiewe Dienste het G4S se kontrak by die Mangaung-korrektiewe sentrum met drie maande verleng. Die waarnemende nasionale kommissaris, Makgothi Thobakgale, sê dit is ‘n noodsaaklike stap om die voortslepende geskil op ‘n wettige manier op te los. Die departement sou op 31 Augustus oorneem ná die...

Namcor-hoof se skorsing verleng – Kosmos 94.1
Post

Namcor-hoof se skorsing verleng – Kosmos 94.1

Namcor-hoof se skorsing verleng Namcor het bevestig dat die skorsing van sy besturende direkteur, Immanuel Mulunga verleng is en tot 30 September van krag sal bly. Die Namcor-raad het verdere besonderhede en bevindings van die onafhanklike ondersoek oor die aangeleentheid ontvang. In die lig van hierdie bevindinge sal die raad die mees geskikte optrede beraadslaag...

Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng – Kosmos 94.1
Post

Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng – Kosmos 94.1

Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng Die Namibiese landbouministerie nooi belangstellendes weer uit om aansoek te doen vir voor-kwalifikasie vir die huur van drie groenskemas, naamlik die Zone- Katima Liselo- en Tandjeskoppe-besproeiingsprojekte. Dit is gegrond op die model van konstruksie, bedryf en latere oordrag van die groenskemas. Aansoeke is met ‘n maand verleng tot 31 Augustus....