Cosatu verwelkom verlenging van nood-toelaag Cosatu het die ANC-regering se aankondiging verwelkom van sy voorneme om die Spesiale Nood-toelaag vir nóg ‘n jaar, tot Maart 2025, te verleng. Dit sal verdere uitkoms bied aan 8 miljoen werkloses wat dié kritieke armoedeverligting ontvang. Cosatu se waarnemende woordvoerder, Matthew Parks, sê, hoewel die toelaag baie beperkings het,...
Tag: verlenging
Europeërs wil ook skietstilstand verlenging hê
Europeërs wil ook skietstilstand verlenging hê Die Europese Kommissie sê die verlenging van die tydelike skietstilstand tussen Israel en Hamas is ʼn venster van hoop wat toelaat dat meer burgerlikes in Gaza toegang kry tot noodsaaklike hulp. Die kommissie het tot dusver ʼn lugbrug georganiseer waar 20 vlugte byna 900 ton humanitêre voorrade oor Egipte...
Guterres verwelkom verlenging van skietstilstand, vra vir nog grensposte
Guterres verwelkom verlenging van skietstilstand, vra vir nog grensposte Die sekretaris-generaal van die VN Antonio Guterres het die verlenging van die skietstilstand in Gaza met twee dae verwelkom. Guterres het ook sy hoop uitgespreek dat nog grensposte oopgemaak sal word vir broodnodige hulp vir die inwoners van Gaza. Post navigation Source link
Epupa se verlenging van tender laat lig die wenkbroue – Kosmos 94.1
Epupa se verlenging van tender laat lig die wenkbroue Daar word berig dat Epupa Investments se tender om maatskaplike toelaes te versprei weer verleng sal word. Epupa het sedert 2011 die tender wat vir vyf jaar geldig is. Volgens die Tender Bulletin, is Epupa se direkteure verbind aan politieke rolspelers en lede van die Swapo-elite....