Riruako betreur verlies van Kommandosaal Nommer 2-eiendom Die leier van ‘n faksie van die Ovaherero Tradisionele Owerheid, dr. Hoze Riruako, het ‘n nederlaag aanvaar in ‘n lang hofsaak oor die eienaarskap van ‘n Windhoekse eiendom waar die Ovaherero-gemeenskap se Kommandosaal geleë is. Riruako, van die Herero koninklike rooivlag-vereniging, het op ‘n perskonferensie die verlies van...
Tag: verlies
Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend
Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend Frankryk se afrigter, Fabien Galthié, sê die nederlaag teen die uiteindelike kampioen, Suid-Afrika, in die Wêreldbeker-kwarteindstryd sal vir altyd by die span spook. Die Springbokke het die gasheerland 29-28 geklop onderweg na die titel. Frankryk was voor die toernooi een van die gunstelinge, saam met Ierland...
Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28
Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28 Amnestie Internasionaal het kommer uitgespreek dat onderhandelings oor die finansiering en bestuur van ‘n internasionale verlies- en skadefonds wat op die randjie van mislukking is, in aanloop tot die COP28-klimaatberaad. Ann Harrison van Amnestie Internasionaal sê, ‘n werkende, doeltreffende verlies- en skadefonds kan ‘n kwessie van...
Spoor dra by tot mynwese se R100 miljard verlies
Spoor dra by tot mynwese se R100 miljard verlies Die Suid-Afrikaanse mynbedryf verloor vanjaar 100 miljard Suid-Afrikaanse rand se wins en die gebrekkige spoorvervoer dra by tot dié verlies. Spoorvervoer is ook steeds onbetroubaar vir die vervoer- en logistieke sektor. Die spoorwegkenner, David Williams, sê die privaatsektor moet genader word om hulp te verleen, maar...
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies – Kosmos 94.1
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies Adjunk-regterpresident Hosea Angula het die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, se saak tot 20 September in die Windhoek-hoërhof uitgestel vir die toewysing van verhoordatums. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis...