Tag: verlig

Home verlig
NGO verlig honger met derduisende aartappels
Post

NGO verlig honger met derduisende aartappels

NGO verlig honger met derduisende aartappels ‘n Nie-regeringsorganisasie in die buurland, We Are South Africans, het 32 000 kilogram aartappels geskenk om die dringende kwessie van voedselonsekerheid aan te pak. Die skenkings, wat al nege provinsies bereik, volg namate miljoene burgers worstel met onvoldoende toegang tot voedsel. Volgens Statistiek Suid-Afrika het byna 80-persent van huishoudings...

Onveranderde brandstofprys verlig nie taxi-uitdagings nie
Post

Onveranderde brandstofprys verlig nie taxi-uitdagings nie

Onveranderde brandstofprys verlig nie taxi-uitdagings nie Die brandstofprys gaan nie in November verander nie. Dit verlig egter nie die lyding van taxi-eienaars nie, sê die sekretaris-generaal van die Bus- en Taxivereniging van Namibië, Pendapala Nakathingo. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle wag steeds vir terugvoer van die ministerie van vervoer oor hul aansoek...

Voëlgriep: Vakbond vra entstowwe om impak op werkers te verlig
Post

Voëlgriep: Vakbond vra entstowwe om impak op werkers te verlig

Voëlgriep: Vakbond vra entstowwe om impak op werkers te verlig Die voedsel- en verwante werkers-vakbond Fawu doen ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse regering om entstowwe vinnig beskikbaar te stel om die verspreiding van voëlgriep te keer. Die adjunk-sekretaris-generaal van Fawu, Vuka Chonco, beklemtoon die noodsaaklikheid van staatsingryping om ondersteuning te bied aan boere en ondernemings...