Tag: verligting

Home verligting
Goeie neerslae bring landswyd verligting
Post

Goeie neerslae bring landswyd verligting

Goeie neerslae bring landswyd verligting Onbevestigde berigte lui dat die Hardapdam tot 7 persent invloei oor die naweek ontvang het nadat gure reën in sy opvangsgebied voorgekom het. Indien wel, is daar reuse-verligting onder groenskema-produsente om die dam wat verwag het dat besproeiing enige tyd opgeskort kon word omdat die dam op net meer as...

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie
Post

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie BetterBond sê huiseienaars sal nog ‘n bietjie langer moet uithou vir effense finansiële verligting. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het eenparig besluit om die terugkoopkoers op 8,25-persent te handhaaf, terwyl die prima uitleenkoers op 11,75-persent sal bly. BetterBond se waarnemende bestuurshoof, Bradd Bendall, hulle het gehoop die daling...

SME’s kry verligting in BTW tydens begroting
Post

SME’s kry verligting in BTW tydens begroting

SME’s kry verligting in BTW tydens begroting Die finansminister Iipumbu Shiimi het tydens die begroting aangekondig dat die registrasiedrempel vir belasting op toegevoegde waarde, oftewel BTW, van 500 000 Namibiese dollar tot ‘n miljoen dollar vir kleinsake opgestoot is. Volgens die minister sal die verhoging van die drempel ongeveer 23 000 klein en medium ondernemings...

Verligting oor Waratahs- en Wallabie-senter se nekbesering
Post

Verligting oor Waratahs- en Wallabie-senter se nekbesering

Verligting oor Waratahs- en Wallabie-senter se nekbesering Rugby: Die Waratah- en Wallabie-senter Lalakai Foketi, se nekbesering is nie te ernstig nie, maar daar is steeds onsekerheid oor sy rugby-toekoms. Hy is gister beseer tydens ‘n oefening vir die Super Rugby Pacific-seisoen en sal binnekort uit die hospitaal ontslaan word om tuis te herstel. Foketi het...

Koeberg een sal verligting bring aan beurtkrag
Post

Koeberg een sal verligting bring aan beurtkrag

Koeberg een sal verligting bring aan beurtkrag Suid-Afrika se elektristeitsminister Kgosientsho Ramokgopa sê die energievooruitsigte sal verbeter nadat Koeberg-eenheid een terug is op die netwerk, wat ‘n aansienlike hupstoot van minstens 27 megawatt ekstra by die gewone lewering sal verseker. Eenheid een is in November verlede jaar suksesvol gesinchroniseer, na ‘n langdurige onderbreking, wat ‘n...

Ruacana se goeie vertoning duur voort, verligting vir NamPower
Post

Ruacana se goeie vertoning duur voort, verligting vir NamPower

Ruacana se goeie vertoning duur voort, verligting vir NamPower Reënval in die Angolese hoogland veroorsaak op die oomblik dat die Kunene-rivier uiters goed vertoon. Die laaste opdatering deur NamPower meet die vloei by die Ruacana-hidroëlektriese aanleg op amper 648 kubieke meter per sekonde. Dit is uiters goed vir die tyd van die jaar wanneer die...

Bipa gee verligting tot Maart ‘24
Post

Bipa gee verligting tot Maart ‘24

Bipa gee verligting tot Maart ‘24 Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, of Bipa, het onlangs die afstanddoening van die jaarlikse belastingboete aangekondig. Die strafkwytskelding sal tot 31 Maart volgende jaar geldig wees. Die jaarlikse belastingboete-kwytskeldingsprogram is van toepassing op kwalifiserende geregistreerde besighede wat boetes opgeloop het omdat hulle nie hul jaarlikse belasting betyds betaal het...

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter
Post

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter Die petrol- en dieselprys vir Desember daal met 1 dollar 30 per liter. Dit geld vir beide grade van diesel. Die prys tree vannag om middernag in werking. Salome Nghoshi, ‘n petroleum-ekonoom by die ministerie van myne en energie het meer oor die redes vir die daling....

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis – Kosmos 94.1
Post

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis – Kosmos 94.1

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis Die Suid-Afrikaanse landboudepartement het die Saoedi-Arabiese regering se opheffing van ‘n verbod op die invoer van vleis uit Suid-Afrika verwelkom. Dié land se voedsel-en-dwelmowerheid het gister gesê hy sal die verbod ophef wat in 2002 teen die invoer van vleis- en rooivleis-produkte ingestel is. Saoedi-Arabië...

Mielieboere slaak sug van verligting – Kosmos 94.1
Post

Mielieboere slaak sug van verligting – Kosmos 94.1

Mielieboere slaak sug van verligting Wat voorsien is as ‘n krisis in die mieliebedryf weens die reëling van meulenaars om boere eers te betaal nadat hul oeste vermaal is, is opgelos. Boere sou ook bergingskoste by meulenaars moes opdok. Volgens die Akkerbou-produsentevereniging is die kleiner oeste se opname stadiger en word daarom vermaal soos wat...