‘n Warm kruis-broodjie of paasbolletjie gegeur met kaas laat glo “die simboliek” van Paasfees verlore gaan ‘n Handelaar in London het ‘n nuwe kaas vir die godsdienstige vakansie-tydperk bekend gestel, wat gegeur is met tradisionele paasbolletjie brood -bestanddele van kaneel, bloubessies en rosyne. Die Hot Cross Bun Cheese, wat teen £1,25 per 100 g by...
Tag: verlore
Waar’s die R5,2 miljard wat verlore gegaan het – VF+
Waar’s die R5,2 miljard wat verlore gegaan het – VF+ Die Vryheidsfront Plus sê die ouditeur-generaal se verslag wat verlede week in die Parlement ter tafel gelê is, skets ʼn somber prentjie van die finansiële bestuur in veral ANC-beheerde munisipaliteite. Die verslag het onthul min vordering is gemaak om die 5,2 miljard Suid-Afrikaanse rand terug...
Troeteldierspeurder spoor 330 verlore honde op met behulp van ‘n hommeltuig
Troeteldierspeurder spoor 330 verlore honde op met behulp van ‘n hommeltuig Ontmoet die troeteldierspeurder wat 330 verlore honde gratis met hul eienaars opgespoor en herenig het – met behulp van ‘n hommeltuig. Sy aanvaar nie ‘n sent vir haar werk nie, en sê dat die vreugde wanneer ‘n eienaar met hul dier herenig word, al...
Landbou-entstowwe: Alles is nie verlore nie
Landbou-entstowwe: Alles is nie verlore nie Die lewering van diere-entstowwe van Onderstepoort Biologiese Produkte in Suid-Afrika het tot stilstand gekom omdat die entiteit al ‘n geruime tyd probleme ondervind met produksie. Namibiese boere maak tot ‘n groot mate staat op hierdie entstowwe. Kosmos 94.1 Nuus het met Mariental-veearts Dr Andreas Gaugler gesels, wat sê al...
Alles nie verlore vir Welwitchias, sê Hakkies
Alles nie verlore vir Welwitchias, sê Hakkies Rugby: Die nasionale rugbyspan se vertoning in Frankryk lok gemengde reaksie uit. Die span vertoon nie goed nie en sommige menings is dat dit ‘n mors van geld is en dat die span ‘n verleentheid is vir die land. Ander menings sê weer dis ‘n eer om vir...