Tag: vermeende

Home vermeende
Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind
Post

Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind

Liggame van vier vermeende onwettige myners in Gauteng gevind Die polisie in Gauteng het vier liggame op twee plekke gevind wat berug is vir onwettige mynbedrywighede. ‘n Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê hulle het inligting opgevolg oor agt liggame wat na bewering in die Florida-gebied aan die Wes-Rand gesien is. Muridili sê hulle het die gebied...

Turkye hou sewe vermeende Israeliese spioene aan
Post

Turkye hou sewe vermeende Israeliese spioene aan

Turkye hou sewe vermeende Israeliese spioene aan Turkye sê hy hou sewe mense aan, onder andere ‘n spesiale speurder, wat verdink word van spioenasie vir Israel se Mossad-intelligensiediens. Die operasie deur Turkye se spioenasie-agentskap en die teen-terreurpolisie in Istanbul, het bevind die verdagtes het inligting aan Mossad verkoop. Die klopjagte volg nadat die Turkse owerhede...

Vermeende stroper betrap na lokval
Post

Vermeende stroper betrap na lokval

Vermeende stroper betrap na lokval Boere gaan steeds gebuk onder veediefstal en stropery. Die Otjiwarongo-polisie sê ‘n 36-jarige man is aangekeer met die hulp van Kyani Anti-Poaching in die gebied na ‘n boer van plaas Roland droë gemsbokvleis in die veld, met draadstrikke gevind het. Die teenstropery-eenheid het die stropers ingewag en die man is...

Vermeende ivoor-smokkelaars verskyn weer – Kosmos 94.1
Post

Vermeende ivoor-smokkelaars verskyn weer – Kosmos 94.1

Vermeende ivoor-smokkelaars verskyn weer Die drie mans wat vroeg in Desember gevang is met 39 olifanttande sal weer vandag en môre in die hof in Katima Mulilo verskyn. Die drie mans is Nyambe Calvin Matomola, John Mwelwa en Nziye Lusinyize het in die Katima Mulilo-landdroshof verskyn nadat hulle in besit van 39 olifanttande gevind is....

Vermeende bedrieër in Windhoek aangekeer
Post

Vermeende bedrieër in Windhoek aangekeer

Vermeende bedrieër in Windhoek aangekeer ‘n 21-jarige man wat na bewering bedrog van 200 000 Namibiese dollar gepleeg het, het in die Windhoekse landdroshof verskyn en is borgtog geweier. Tino-Tenda Satumba het na bewering ‘n besigheidsman om die bos gelei deur hom as ‘n inbelsentrum-agent voor te doen, en so die man se rekeningbesonderhede bekom....

Kyk uit vir ontsnapte vermeende moordenaar
Post

Kyk uit vir ontsnapte vermeende moordenaar

Kyk uit vir ontsnapte vermeende moordenaar NamPol in die Kavango-Oos-streek waarsku die publiek dat ‘n vermeende moordenaar uit aanhouding ontsnap het en uiters gevaarlik is. Die waarnemende streekbevelvoerder, adjunk-kommissaris Eino Nambahu, sê die polisie is op soek na die 30-jarige Faustinus Kandere Shinkanda, wat ‘n gevangene by die Ndiyona-polisiestasie was. Hy is opgemerk op pad...

Vermeende rower doodgeskiet – Kosmos 94.1
Post

Vermeende rower doodgeskiet – Kosmos 94.1

Vermeende rower doodgeskiet Die polisie ondersoek ‘n saak van moord in Wanaheda rondom twee-uur vanoggend. Die mag sê getuies het drie geweerskote gehoor en ‘n man wat skree. Blykbaar het twee verdagtes, een met ‘n wapen by ‘n man gestaan wat op die grond was en hom gevra hoekom hy hulle wou beroof. Die twee...

Vermeende Noa-verkragting slagoffer sterf  – Kosmos 94.1
Post

Vermeende Noa-verkragting slagoffer sterf  – Kosmos 94.1

Vermeende Noa-verkragting slagoffer sterf  Plaaslike media berig dat Benny Classen, wat vermoedelik deur Dennis Noa in April 2021 verkrag is, is dood. Classen is volgens wat berig word deur ‘n dronkbestuurder raak gery en is geestelik gestremd gelaat. Hy was 20 jaar oud en is by die huis dood. Sy familie het aan plaaslike media...

Vloot vang vermeende onwettige visvangers
Post

Vloot vang vermeende onwettige visvangers

Vloot vang vermeende onwettige visvangers Plaaslike media berig dat ‘n Angolese vaartuig aangekeer is oor beweerde onwettige visvangaktiwiteite in Namibiese water. Luidens die berigte sê die polisiewoordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, die vaartuig, die Angolese MFV Lucimar, het 19 bemanningslede gehad, bestaande uit 15 Angolese burgers, twee Senegalese burgers, een Suid-Afrikaner en een Portugese burger. Hulle...

Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg
Post

Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg

Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg Vyf van die verdagtes in ‘n beweerde kripto-geldeenheid slenter, wat op 3 Oktober in hegtenis geneem is, is borgtog van 20 000 Namibiese dollar elk in die Windhoekse landdroshof toegestaan. Die borgtogaansoeke van nog nege beskuldigdes is van die hand gewys. Die verdagtes staar gesamentlik 203 aanklagte in die gesig,...