Unam verminder registrasie fooie Nie-befondsde, maar kwalifiserende voornemende studente by die Universiteit van Namibië gaan nou net 2 575 Namibiese dollar by registrasie betaal. Alle studente, ook internasionale studente en diegene wat reeds vir die 2024 akademiese jaar geregistreer het, moet ‘n skriftelike betalingsplan met die universiteit se finansiële kantore aangaan. Hierdie besluit is slegs...
Tag: verminder
Verminder registrasiefooie, vra Nanso – Kosmos 94.1
Verminder registrasiefooie, vra Nanso Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het hul Toegang tot Hoër Onderwys-veldtog by die Internasionale Universiteit van Bestuur in Windhoek van stapel gestuur. Die president van Nanso, Lucia Ndishishi, het gepraat oor verskeie kwessies waarmee studente te kampe het. Sy het onder meer ‘n beroep op hoëronderwys-instellings gedoen om hul registrasiefooie te...
Stelsel kan turbulensie met meer as 80% verminder.
Stelsel kan turbulensie met meer as 80% verminder. ‘n Oostenrykse maatskappy Turbulence Solutions beoog om lugreise te revolusioneer met sy Turbulence Cancelling-stelsel. Die tegnologie, wat die installering van sensors en klein flappies op vliegtuigvlerke behels, genereer teen-turbulensie om ‘n gladder rit deur onstuimige weer te bied. Die stelsel het ten doel om turbulensie wat passasiers...
Laerskoolhoof vind ‘n kreatiewe manier om studente se skermtyd verminder
Laerskoolhoof vind ‘n kreatiewe manier om studente se skermtyd verminder In China het ‘n vooruitdenkende laerskoolhoof genaamd Zhang ‘n kreatiewe manier gevind om te verseker dat sy studente aktief bly en skermtyd gedurende skoolure verminder. Ontsteld deur die lang ure wat sy studente aan hul elektroniese toestelle spandeer het, het Zhang besluit om skuifeldans (shuffle)...
Gaza: VN verminder hulp, het nie brandstof nie
Gaza: VN verminder hulp, het nie brandstof nie Die Verenigde Nasies se hulp- en werke-agentskap vir Palestynse vlugtelinge sê hy het sy ondersteuning verminder aan hospitale en bakkerye wat ontworteldes in die Gazastrook kos gee. Dit volg nadat die humanitêre organisasie se brandstofreserwes byna uitgeput is. Sowat 1,4 miljoen mense in Gaza het uit hul...
Kaapstad verminder rompslomp, bevorder groei – Kosmos 94.1
Kaapstad verminder rompslomp, bevorder groei Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die beperking van rompslomp vir provinsiale ondernemings om ekonomiese groei en werkskepping te bewerkstellig, moet voorkeur kry. Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se eenheid om rompslomp te verminder werk daaraan om sakeondernemings toe te laat om te...
Brics-lande wil afhanklikheid van Amerikaanse dollar verminder – Kosmos 94.1
Brics-lande wil afhanklikheid van Amerikaanse dollar verminder President Cyril Ramaphosa sê die Brics-lande is gereed om hervorming in die wêreld se finansiële stelsels aan te pak. Hy het vandag die uitkomste bekendgemaak van die 15de Brics-beraad in Johannesburg. Die Nuwe Ontwikkelingsbank wat Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China gevestig het, maak deel uit van ‘n...
Brittanje verminder diplomatieke personeel in Niger – Kosmos 94.1
Brittanje verminder diplomatieke personeel in Niger Brittanje het die jongste land geword wat sy diplomatieke personeel in Niger verminder. Verskeie Westerse lande, insluitend Amerika, het reeds ‘n beroep op hul burgers gedoen om die land te verlaat. Daar word gevrees dat die veiligheidsituasie in die hoofstad Niamey kan versleg omdat Niger vandag sy onafhanklikheid van...
Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis – Kosmos 94.1
Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis Namibië se handelstekort het in Junie op 1,4 miljard Namibiese dollar ingekom teenoor 2,8 miljard dollar wat in Mei vanjaar aangeteken is. Suid-Afrika is steeds die land se belangrikste vennoot, vir beide invoere en uitvoere. Soos gewoonlik, is diamante, nie-monetêre goud, uraan, koper en vis die top kommoditeite. Heruitvoere...
Skooltoelae-beleid wil bestaande ongelykhede verminder – Kosmos 94.1
Skooltoelae-beleid wil bestaande ongelykhede verminder Die onderwysministerie het sy reaksie gegee op die kabinet wat besluit het om sy skooltoelae-beleid te formaliseer. Die beleid is daarop gemik om die bestaande ongelykhede te verminder deur middel van ‘n doeltreffende en billike befondsingsmeganisme. Dit is om te verseker dat skole en leerders van verskillende sosio-ekonomiese agtergronde toegang...