Tag: vermors

Home vermors
783 miljoen ly honger, 1 miljard maaltye daagliks vermors
Post

783 miljoen ly honger, 1 miljard maaltye daagliks vermors

783 miljoen ly honger, 1 miljard maaltye daagliks vermors Meer as ʼn miljard maaltye word daagliks wêreldwyd vermors terwyl 783 miljoen mense honger ly. Dit is volgens ʼn verslag van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram. Die program se 2024-verslag oor voedselvermorsing het bevind 60 persent is in 2022 op huishoudelike vlak vermors, 28 persent deur...

GOOD sê Gauteng vermors 44% water met lekkasies
Post

GOOD sê Gauteng vermors 44% water met lekkasies

GOOD sê Gauteng vermors 44% water met lekkasies Die GOOD Party in Gauteng sê dis duidelik die provinsie se waterstelsel is nie goed onderhou nie. Hy voeg by dis ʼn weerspieëling van infrastruktuur-tekorte in Suid-Afrika weens historiese onreg. Inwoners in sekere dele van die provinsie ervaar reeds weke lank watertekorte. Dewan de Swardt van die...

Oos-Kaapse munisipaliteite vermors R20 miljard
Post

Oos-Kaapse munisipaliteite vermors R20 miljard

Oos-Kaapse munisipaliteite vermors R20 miljard Die DA het die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, gevra om dringend ‘n kommissie van ondersoek na staatskaping in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit aan te stel. Ongemagtigde, onreëlmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes in die munisipaliteit kom tans op 20 miljard Suid-Afrikaanse rand te staan. Die DA-leier in die provinsie, Andrew...