Tag: vermy

Home vermy
Uitvoerders in SA vermy Transnet
Post

Uitvoerders in SA vermy Transnet

Uitvoerders in SA vermy Transnet Uitvoerders in buurlande vermy toenemend Suid-Afrika se ondoeltreffende spoor- en hawelogistiek. Die eerste koperbesending vanaf die Kamoa-Kakula-veld in die Demokratiese Republiek van die Kongo het Angola se Lobito-hawe binne slegs agt dae bereik via die nuwe Lobito Atlantiese Spoorweg, ‘n aansienlike verbetering van die 25 dae na Durban. Die spoorweg...

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy
Post

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy

Gedeeltelike sluiting van VSA-regering net-net vermy Die Amerikaanse kongres het ʼn gedeeltelike sluiting van die regering naelskraaps vermy deur ʼn korttermyn-bestedingswetsontwerp te aanvaar. Die wetgewing is goedgekeur nadat 107 Republikeine en 207 Demokrate dit ondersteun het. Dit is die derde tussentydse bestedingsmaatreël van hierdie fiskale jaar en sal die regering se befondsing tot vroeg in...

So kan jy na-vakansie finansiële stres vermy
Post

So kan jy na-vakansie finansiële stres vermy

So kan jy na-vakansie finansiële stres vermy Namibiërs wat nog nie met vakansie is nie, sal in die komende dae wel begin reis na familie en vriende om die feestyd saam te geniet. Hierdie vreugdevolle tydperk kan egter ook finansiële druk meebring omdat mense meer geld spandeer aan geskenke, reis en vermaak. Dit is van...

NV-lede vermy bate-verklarings – Kosmos 94.1
Post

NV-lede vermy bate-verklarings – Kosmos 94.1

NV-lede vermy bate-verklarings Bate-verklarings deur lede van die parlement bly ‘n uitdaging. Die sperdatum is vanaf April tot Augustus verskuif en volgens die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het net 41 van 104 lede hul bates vir die 2022 en 2023 boekjare ingedien. Die sekretaris van die Nasionale Vergadering, Lydia Kandetu, sê alhoewel dit volgens wetgewing...