‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk Die “Rue David Bowie” is onthul op die ontslape ikoon se 77ste verjaardag. Jy kan die onthulling hieronder sien. Dit is geleë tussen twee moderne kantoorgeboue, insluitend die hoofkwartiere van die nuuspublikasies “Le Monde” en “L’Obs” en koppel aan “Avenue Pierre-Mendes-France” en sal aansluit by...
Tag: vernoem
Belangrike roete dalk na Rassie vernoem
Belangrike roete dalk na Rassie vernoem Die Springbok super-ondersteuner Lubabalo Mpongoshe het ‘n formele aansoek ingedien by die Oos-Kaapse Provinsiale Geografiese Naamkomitee waarin hy voorstel die R75-roete in die provinsie moet vernoem word na Suid-Afrika se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus. Die belangrike roete loop van Gqeberha na Despatch, wat Erasmus se tuisdorp is. Mpongoshe...
Johannesburg-rylaan word vernoem na Winnie Mandela
Johannesburg-rylaan word vernoem na Winnie Mandela Die Stad Johannesburg sal aanstaande week die William Nicol-rylaan amptelik hernoem na Winnie Mandela-rylaan. Dit val saam met die 87ste verjaarsdag van die ontslape struggle-ikoon . Die voormalige LUR vir vervoer in Gauteng, Ismail Vadi, het na haar dood in April 2018 die naamsverandering goedgekeur om die lewe en...
Indy kry nog ‘n noenoe na hom vernoem, die keer ‘n slang – Kosmos 94.1
Indy kry nog ‘n noenoe na hom vernoem, die keer ‘n slang Wetenskaplikes wat ‘n nuwe slangspesie in Peru ontdek en dit na die Hollywood-akteur, Harrison Ford, vernoem het, sê dit help om bewustheid te verhoog oor hoeveel plante en diere nog ontdek moet word. Die slang se naam is Tachymenoides harrisonfordi. Hul wedervaringe in die Suid-Amerikaanse oerwoud herinner ook aan...