Dlamini-Zuma se aftrede geen verrassing nie Die politieke ontleder Zamo Mbandlwa sê die aftrede-aankondiging van die ANC-parlementslid, Nkosazana Dlamini-Zuma, is nie ‘n verrassing nie. Dlamini-Zuma dien sedert 1994 in die parlement, in verskeie kabinetsposisies onder vyf presidente. Sy was ook voorsitter van die Afrika Unie-kommissie. Mbandlwa sê terwyl die redes en haar planne na aftrede onbekend is, is dit...
Tag: verrassing
Repokoers: Die besluit is nie verrassing nie
Repokoers: Die besluit is nie verrassing nie Reaksie word ontvang op die Bank van Namibië wat die repokoers vanoggend onveranderd gelaat het op 7,75 persent na die vergadering van die monetêre beleidskomitee wat Dinsdag plaasgevind het. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak. Salomo Hei, ekonoom en stigter van High Economic Intelligence het met...
Geen verrassing soos Novak 7de ATP-titel verower
Geen verrassing soos Novak 7de ATP-titel verower Die wêreld-nommer-een Novak Djokovic het nog ‘n rekord laat spat met ʼn sewende titel by die ATP-jaareindtoernooi. Hy het die gashere se tuisgunsteling Jannik Sinner in Turyn, Italië, geklop. Die Serwiër wat in die groep-fase teen die Italianer verloor het, het binne een-uur en 43-minute met 6-3 en...
Trump se gedrag op getuiebank geen verrassing nie
Trump se gedrag op getuiebank geen verrassing nie Donald Trump het getuig dat sy maatskappy nie akkurate skattings van baie van sy eiendomme verskaf het nie, in ‘n onsamehangende en uitdagende optrede op die getuiebank in ‘n siviele bedrogverhoor in New York. Die voormalige Amerikaanse president sê sy maatskappy onderwaardeer sy Mar-a-Lago-landgoed en Doral-gholfbaan in...
Klein asteroïde bring groot verrassing
Klein asteroïde bring groot verrassing ‘n Klein asteroïde wat hierdie week deur Nasa se Lucy-ruimtetuig besoek is, het ‘n groot verrassing vir wetenskaplikes gehad. Dit blyk dat die asteroïde Dinkinesh ‘n piepklein metgesel het, in die vorm van ‘n mini-maan. Die ontdekking is gemaak tydens Woensdag se verbyvlug van Dinkinesh, 480 miljoen kilometer van die...