Sindikate woed onder olifante in die verre noordooste In die verre noordooste waar Namibië en sy drie buurlande op die punt van die Zambezi-streek bymekaar kom, word daar reuse-uitdagings ervaar met sindikate wat olifante stroop. Sommige berigte lui dat tot 60 olifante in drie maande geskiet is. Kosmos 94.1 Nuus het met Mark Paxton, wat...
Tag: verre
RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide
RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide Die Paaie-owerheid sê verskeie dele van die MR118 roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is net oop vir eenrigting-verkeer. Die owerheid sê hy is besig met opknappingswerk wat reeds op 31 Januarie begin het en sal duur tot rondom 9 Julie vanjaar. Stop-ry aksies is reeds...
Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide
Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide Die Nasionale Seereddingsinstituut waarsku oor die hittegolf in die Wes- en Noord-Kaap. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel temperature van tussen 30 en 40 grade Celsius tot vanaand wat ook die suide van Namibië sal raak. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, raai mense aan om...
By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’
By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’ Die Populêre Demokratiese Beweging se president, McHenry Venaani sê 89 persent van Namibiërs kwalifiseer nie vir konvensionele huislenings nie en kan nie toegang tot kommersiële behuising kry nie. Venaani het gepraat by die party se behuisingskonferensie in die hoofstad. Venaani het beklemtoon dat meeste mense nie toegang...