OVK vind 42 kandidate op verskeie partye se lyste Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het 42 kandidate geïdentifiseer wat op meer as een party se lys is, met 39 verskillende partye wat by hierdie kwessie betrek word. Die onthulling volg ná gister se sperdatum, toe politieke partye die kommissie in kennis moes stel van enige kandidate wat...
Tag: verskeie
Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer – Kosmos 94.1
Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer In Suid-Afrika was drie busse wat IVP-ondersteuners vervoer het na die party se manifes-bekendstelling in die Moses Mabida-stadion in Durban in ‘n ongeluk betrokke naby Gingindlovu in KwaZulu-Natal. Agt mense is ernstig beseer en na hospitale gejaag. Nooddienste is op die toneel en staan passasiers by wat vasgekeer is. Die oorsaak...
Regering behaal verskeie suksesse in 2023
Regering behaal verskeie suksesse in 2023 Die inligtingsminister, dr. Peya Mushelenga, het vanoggend ‘n opdatering gegee oor suksesse wat die regering behaal het gedurende die jaar. Namibië is aangesê deur die Finansiële Taakmag om verskeie aanpassings aan wetgewing te maak om te vermy dat die land op die gryslys geplaas word – soos met Suid-Afrika...
Vertraagde Orion-polis uitbetalings ‘om verskeie redes’
Vertraagde Orion-polis uitbetalings ‘om verskeie redes’ Namibiërs is in die feestyd en het geld nodig, maar verskeie lede van die publiek wat houers is van die Old Mutual Orion-polis kla oor vertraagde uitbetalings. Volgens die kliënte neem hul eise langer as 8 maande om uitbetaal te word. Kosmos 94.1 Nuus het met Mignon du Preez,...
Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones
Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones Die handel-ministerie gaan openbare konsultasies hou oor die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sones, die nasionale informele ekonomie, die beginners- en entrepreneurskap ontwikkelingsbeleid, die Namibië beleggingsbevordering en fasilitering regulasies en die nasionale verkoeling-strategie. Die ministerie is verder besig met die ontwikkeling van die nasionale beleid oor die informele...
Nanso het verskeie bystandsplanne vir leerders met komende eksamen
Nanso het verskeie bystandsplanne vir leerders met komende eksamen Die leierskap van die Namibië Nasionale Studente-organisasie werk daaraan om ‘n oproepsentrum bekend te stel waar studente hulle kan kontak indien hulle probleme ondervind. Nanso sal dan die studente of ander belanghebbendes in die onderwyssektor so gou moontlik kan bystaan. Met die eksamens wat op hande...
Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank – Kosmos 94.1
Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank Die voorsitter en verskeie nie-uitvoerende lede van die Posbank se raad van direkteure het hul onmiddellike bedankings aangekondig. Die voorsitter, Thabile Wonci, skryf dit toe aan eksterne inmenging, onbehoorlike druk, en invloed vanaf die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Mondli Gungubele. Wonci sê ondanks die vordering wat die...
Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank – Kosmos 94.1
Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank Die voorsitter en verskeie nie-uitvoerende lede van die Posbank se raad van direkteure het hul onmiddellike bedankings aangekondig. Die voorsitter, Thabile Wonci, skryf dit toe aan eksterne inmenging, onbehoorlike druk, en invloed vanaf die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Mondli Gungubele. Wonci sê ondanks die vordering wat die...
Verskeie brand woed, sommige buite beheer – Kosmos 94.1
Verskeie brand woed, sommige buite beheer Daar is verskeie groot brande wat op die oomblik woed naby Midgard en Oamites. Beide brande het reeds Sondag ontstaan. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die jongste. By Ovitoto brand dit reeds vir twee dae… Post navigation Source link
Onwettige goudhandel in SA lei tot verskeie bevele – Kosmos 94.1
Onwettige goudhandel in SA lei tot verskeie bevele Die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid in Pretoria en die Valke is bewaringsbevele toegestaan in die Hooggeregshof in Pretoria, wat eiendomme en voertuie teiken wat gekoppel word aan ‘n sindikaat betrokke by die onwettige handel in onbewerkte goud in Khutsong en Carletonville. Volgens die NVG se streekswoordvoerder, Lumka...