Tag: verskerp

Home verskerp
Tshwane verskerp veiligheid by sy fasiliteite
Post

Tshwane verskerp veiligheid by sy fasiliteite

Tshwane verskerp veiligheid by sy fasiliteite Die Stad Tshwane sê hy gaan metro-polisiebeamptes by sy fasiliteite soos parke en swembaddens ontplooi om dit teen diefstal en vandalisme te beskerm. Dit volg ná klagtes dat mense onwettig in die Pretoria-Noord swembad op die hoek van Emily Hobhouse-straat en Brits-weg se kleedkamers slaap. Die stad se woordvoerder,...

Ghana verskerp wetgewing teen LGBT
Post

Ghana verskerp wetgewing teen LGBT

Ghana verskerp wetgewing teen LGBT Ghana se parlement het ‘n stap nader beweeg om ‘n stemming te hou oor ‘n wetsontwerp wat daarop gemik is om die regte van die LGBT-gemeenskap verder te beperk. Die huis het ‘n voorstel verwerp wat tronkstraf vir gay seks vervang het met berading. Gay seks is reeds in die...

Verkiesing sal verskille verskerp – Cyril
Post

Verkiesing sal verskille verskerp – Cyril

Verkiesing sal verskille verskerp – Cyril Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa sê die komende verkiesing sal waarskynlik verskille in perspektief verskerp. In sy reaksie op die staatsrededebat neem hy kennis van die skerp kontraste in die voortslepende tweedaagse debat oor die nasie se geskiedenis. Ramaphosa voer aan, die verskille in perspektief is vererger in die...

Sekuriteit by GRN-werkswinkels verskerp – Kosmos 94.1
Post

Sekuriteit by GRN-werkswinkels verskerp – Kosmos 94.1

Sekuriteit by GRN-werkswinkels verskerp Die staat se voertuig-onderhoudswerkswinkels is al lank ‘n teiken van misdadigers wat vinnig geld wil maak uit onderdele. Daar is sowat 11 werkswinkels regoor die land en sekuriteit was nie goed nie. Sowat ‘n jaar gelede het die werke-ministerie geslotekring-televisie geïnstalleer om sekuriteit op te skerp. Die ministerie se woordvoerder, Julius...

NamRA verskerp toesig by grense met talle onderverklarings
Post

NamRA verskerp toesig by grense met talle onderverklarings

NamRA verskerp toesig by grense met talle onderverklarings NamRA het sy diep kommer uitgespreek oor die wanvoorstelling in transito-goedere veral met waarde-bepalings, wat somtyds tot op belaglike vlakke onderwaardeer word. Die agentskap sê hy het onlangs ‘n operasie by die Windhoek-Okahandja-padblokkade gehou waar hy op ‘n Range Rover Sport, gewaardeer op 1 000 euro, ‘n...

Aussies verskerp immigrasie-wette – Kosmos 94.1
Post

Aussies verskerp immigrasie-wette – Kosmos 94.1

Aussies verskerp immigrasie-wette Australië het vanoggend aangekondig dat visumreëls vir internasionale studente en laaggeskoolde werkers verskerp sal word. Dit kan die land se migrante-inname oor die volgende twee jaar halveer. Volgens die nuwe beleide sal internasionale studente hoër graderings op Engelse toetse moet kry en daar sal meer ondersoek ingestel moet word na ‘n student...

Seereddings verskerp vir feesseisoen – Kosmos 94.1
Post

Seereddings verskerp vir feesseisoen – Kosmos 94.1

Seereddings verskerp vir feesseisoen Die feestyd gaan oor pret in die son, maar die belangrikste bestanddeel vir die genot is water. Dit hou egter ‘n mate van gevaar in, want of mens in die see of ‘n swembad baljaar, as jy nie versigtig is of kinders dophou nie, kan verdrinkings voorkom. Daar is tans geen...

Sister Namibia verskerp veldtog teen geslagsgeweld – Kosmos 94.1
Post

Sister Namibia verskerp veldtog teen geslagsgeweld – Kosmos 94.1

Sister Namibia verskerp veldtog teen geslagsgeweld Sister Namibia gaan terug na waar dit alles begin het. Sister Namibia is ‘n organisasie wat al jare lank in Namibië bekend is deur artikels oor maatskaplike aangeleenthede soos geslagsgeweld in tydskrifte te publiseer. Hulle beplan om terug te gaan na daardie dae omdat hulle die behoefte sien om...

Nampol verskerp patrollies op paaie – Kosmos 94.1
Post

Nampol verskerp patrollies op paaie – Kosmos 94.1

Nampol verskerp patrollies op paaie Hierdie naweek sal die gewone skerp toename in verkeersvolumes landwyd sien, aangesien baie aktiwiteite plaasvind. Die Visfees vind op Hentiesbaai plaas, die Ongwediva-handelskou in die Noorde, asook die Outjo Wildsfees. In Windhoek is die Heldedag-herdenking by die Onafhanklikheid-stadion en die groot rugbywedstryd tussen die Welwitschias en Blou Bulle by die...