Tag: verskil

Home verskil
Steeds groot verskil tussen ryk en arm
Post

Steeds groot verskil tussen ryk en arm

Steeds groot verskil tussen ryk en arm Sosio-ekonomiese toestande Namibië en kwessies van hulpbronverspreiding en ongelykheid is deur die Land Self-Assessering Verslag in die Afrika Eweknie-Beoordelingsmeganisme, of APRM, geïdentifiseer as potensiële bronne van konflik in Namibië. Dit sluit onder meer in frustrasies rondom grondhervorming, ‘n hoë vlak van jeugwerkloosheid; ‘n toename in persepsies oor etnisiteit,...

Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop?
Post

Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop?

Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop? ‘n Studie het bevind dat klank ‘n fundamentele aspek van die omgewing en krities vir ekosisteme is. Navorsing het bevind dat plante klank beskou as ‘n meganiese stimulus wat die vloei van voedingstowwe kan aanmoedig, groei bevorder en hul immuunstelsels kan versterk. Nou, ‘n nuwe studie deur Flinders Universiteit in...

Brandstofprys sal op elke dorp verskil
Post

Brandstofprys sal op elke dorp verskil

Brandstofprys sal op elke dorp verskil Petroleumkommissaris Maggy Shino sê die koste van vervoer van brandstof na dorpe in die land, per pad, verskil. Tariewe word volgens die Ready Reckoner Rates-stelsel toegepas. Die pompprys vir alle brandstof is by Walvisbaai met 4 sent verlaag en die prys van vervoer sal by die verskeie dorpe se...

Laura hoop haar ervaring sal môre in Adelaide ‘n verskil maak
Post

Laura hoop haar ervaring sal môre in Adelaide ‘n verskil maak

Laura hoop haar ervaring sal môre in Adelaide ‘n verskil maak Die tafel is gedek vir ʼn opwindende kragmeting op die Adelaide Oval wanneer die Protea-vrouespan Australië môre in die eerste van drie internasionale eendagwedstryde takel. Die onlangse T20-reeks tussen die twee spanne was baie mededingend en het met twee-een in die tuisspan se guns...

Armoede-bekamping planne en werklikheid verskil
Post

Armoede-bekamping planne en werklikheid verskil

Armoede-bekamping planne en werklikheid verskil Die uitwissing van armoede-ministerie het in 2020 ‘n strategiese plan aangekondig wat tot 2025 sal strek, om armoede in die land te bekamp. Ten spyte hiervan het ‘n Unicef-verslag bevind dat gemiddeld 51,3 persent van kinders onder 17 in multidimensionele armoede leef, vergeleke met 37,4 persent van volwassenes en die...

Droogtehulp: Rantsoene verskil – Kosmos 94.1
Post

Droogtehulp: Rantsoene verskil – Kosmos 94.1

Droogtehulp: Rantsoene verskil In Junie het die regering aangekondig dat boere in die Omaheke-, Kunene-, Omusati-, Karas-, Hardap- en dele van die Erongo-streke by die regering se lewendehawe-ondersteuningsprogram sal baat. Die vee-ondersteuning- en droogtehulpprogram is beplan om boere in daardie gebiede wat swaar getref is deur die droogte te ondersteun van 1 Julie vanjaar tot...

16 dae moet vanjaar ‘n beter verskil maak
Post

16 dae moet vanjaar ‘n beter verskil maak

16 dae moet vanjaar ‘n beter verskil maak Die leier van die Transformation Alliance, Abel Tau, doen ‘n beroep op mense om die 16 dae van aktivisme teen vroue- en kindermishandeling as ‘n lewenswyse in Suid-Afrika te aanvaar. Hy sê aktivisme teen vroue- en kindermishandeling kan nie slegs ‘n eenmalige gebeurtenis wees nie, dit moet...

Leap-beamptes maak ‘n verskil – Kosmos 94.1
Post

Leap-beamptes maak ‘n verskil – Kosmos 94.1

Leap-beamptes maak ‘n verskil Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-toesig en Gemeenskapsveiligheid, Reagan Allen, prys Leap-beamptes omdat hulle in Oktober meer as 1 174 verdagtes aangekeer het. Allen beklemtoon die kommerwekkende toename in noodlottige skietvoorvalle weens die beskikbaarheid van nagemaakte en onwettige vuurwapens. Hy onderstreep die kritieke rol wat Leap-beamptes speel in die bekamping van moorde...

Alternatiewe beleggings maak ‘n verskil – Kosmos 94.1
Post

Alternatiewe beleggings maak ‘n verskil – Kosmos 94.1

Alternatiewe beleggings maak ‘n verskil Volgens Old Mutual Nambia dra alternatiewe beleggings by tot die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte. Hierdie doelwitte spreek wêreldwye uitdagings aan soos onder meer skoon energie, werkskepping, ekonomiese groei, nywerheid en infrastruktuur, verminderde ongelykhede en klimaats-aksie. Verskeie suksesvolle gevallestudies beklemtoon die transformerende krag van alternatiewe beleggings. Old Mutual sê voorbeelde van...