Tag: verskyn

Home verskyn
Rebebe ontslaan, verskyn môre – Kosmos 94.1
Post

Rebebe ontslaan, verskyn môre – Kosmos 94.1

Rebebe ontslaan, verskyn môre Die vermeende bankrower Nico Rebebe, wat daarvan verdink word dat hy 2 miljoen Namibiese dollar by Bank Windhoek op Opuwo gesteel het, is uiteindelik uit die hospitaal ontslaan. Hy is op 7 Maart in hegtenis geneem na hy op 13 Januarie vermoedelik die geld gesteel en gevlug het. Hy is by...

Rebebe nog te siek om in hof te verskyn
Post

Rebebe nog te siek om in hof te verskyn

Rebebe nog te siek om in hof te verskyn Die Kunene-polisie se streeksmisdaad- en ondersoek koördineerder, adjunkkommissaris Paavo Iiyambo, sê Nico Rebebe is steeds nie medies geskik om voor die Opuwo-landdroshof te verskyn nie. Die 30-jarige oud-werknemer van Bank Windhoek is Donderdag in Opuwo in hegtenis geneem nadat hy lank die reg ontwyk het. Rebebe...

Pastoor bly in aanhouding, verskyn Junie weer 
Post

Pastoor bly in aanhouding, verskyn Junie weer 

Pastoor bly in aanhouding, verskyn Junie weer  Die pastoor van die Have Mercy Mission-bediening en kerkeienaar, die 34-jarige Elikan Neliwa, is in aanhouding en sal weer op 11 Junie in die Outapi-landdroshof maak. Neliwa word daarvan aangekla dat sy twee jong vroue van 19 en 24 en ‘n meisie van 17 verlede maand by die...

Brok Harris verskyn weer vir Stormers
Post

Brok Harris verskyn weer vir Stormers

Brok Harris verskyn weer vir Stormers Rugby: Die deurwinterde stut Brok Harris lei Saterdag die Stormers in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Northampton Saints in Engeland. Die Stormers kom die eerste keer te staan teen die voorlopers op die punteleer in die Premierskap. Die wedstryd skop half-vyf die middag, Suid-Afrikaanse tyd, af. Daar is meer as...

NDF-lid verskyn op verkragtingklag van meisie, 15 
Post

NDF-lid verskyn op verkragtingklag van meisie, 15 

NDF-lid verskyn op verkragtingklag van meisie, 15  ‘n Lid van die Namibiese weermag, die 43-jarige Martin Hangula, sal weer op 23 April in die laerhof op Grootfontein verskyn. Hy is aangekla van verkragting van ‘n 15-jarige meisie. Hangula het die meisie verlede maand glo by sy woonstel verkrag. Hy het haar glo gedreig en gesê...

Vermeende ivoor-smokkelaars verskyn weer – Kosmos 94.1
Post

Vermeende ivoor-smokkelaars verskyn weer – Kosmos 94.1

Vermeende ivoor-smokkelaars verskyn weer Die drie mans wat vroeg in Desember gevang is met 39 olifanttande sal weer vandag en môre in die hof in Katima Mulilo verskyn. Die drie mans is Nyambe Calvin Matomola, John Mwelwa en Nziye Lusinyize het in die Katima Mulilo-landdroshof verskyn nadat hulle in besit van 39 olifanttande gevind is....

Lombaard-broers verskyn weer – Kosmos 94.1
Post

Lombaard-broers verskyn weer – Kosmos 94.1

Lombaard-broers verskyn weer Die broers Johan en Kobus Lombaard, die eienaars van Golden Game CC naby Mariental, verskyn vandag saam met hulle medebeskuldigde Rudy Kotze in die Leonardville-landdroshof nadat hulle na bewering goue wildebeeste sonder die nodige permitte vervoer het. Hulle is op 30 Augustus verlede jaar by ‘n mobiele padblokkade voorgekeer op die C15...

Rugby Wêreldbeker: Aanlyn boelie verskyn in hof
Post

Rugby Wêreldbeker: Aanlyn boelie verskyn in hof

Rugby Wêreldbeker: Aanlyn boelie verskyn in hof ‘n Persoon in Australië verskyn binnekort in die hof nadat Wêreld Rugby opgetree het nadat spelers en wedstrydbeamptes aanlyn mishandel is tydens verlede jaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk. Vervolgings is ook hangende in Suid-Afrika, Frankryk, Australië, Nieu-Seeland en Brittanje. Wêreldrugby het tydens die toernooi ʼn vennootskap aangegaan met...

Sonko verskyn nie op Senegal se kandidaatslys nie
Post

Sonko verskyn nie op Senegal se kandidaatslys nie

Sonko verskyn nie op Senegal se kandidaatslys nie Senegal se grondwetlike raad het ‘n finale lys van 20 kandidate vir die presidentsverkiesing van Februarie vrygestel wat die opposisieleier Ousmane Sonko en Karim Wade, die seun van die voormalige president Abdoulaye Wade, uitsluit. Die raad se lys van goedgekeurde kandidate sluit in president Macky Sall se...

Opuwo-bankroof: Ses verskyn vandag op Rundu
Post

Opuwo-bankroof: Ses verskyn vandag op Rundu

Opuwo-bankroof: Ses verskyn vandag op Rundu Ses verdagtes in die bedrog- en diefstalsaak by die Bank Windhoek-tak in Opuwo, sal vandag in die Rundu-landdroshof verskyn. Die Namibiese polisiemag se waarnemende streekbevelvoerder in die Kavango-Oos-streek, Eino Nambahu, sê die mans is Woensdag in hegtenis geneem in ‘n intelligensie-geleide operasie met die bystand van Bank Windhoek se...