Tag: verskyn

Home verskyn
Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend
Post

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend Die nou omstrede arbeidsaktivis Michael Amushelelo het blykbaar ‘n hofbevel vat hom verhoed om binne 100 meter van Rani Traders op Oshakati te kom, Maandag oortree het. Hy is gearresteer maar later vrygelaat en sal vanoggend in die laerhof op die dorp in die verband verskyn....

Bloedskande broer en suster verskyn weer in Februarie
Post

Bloedskande broer en suster verskyn weer in Februarie

Bloedskande broer en suster verskyn weer in Februarie ‘n Broer en suster sal weer op 16 Februarie in die landdroshof op Tsumeb verskyn op klagte van bloedskande. Die twee is borg van 500 Namibiese dollar toegestaan met die broer wat by sy oom op Tsumeb sal bly en die suster by haar moedershuis, op Ondangwa....

Gavin-moord: 2 verskyn, uitgestel tot April
Post

Gavin-moord: 2 verskyn, uitgestel tot April

Gavin-moord: 2 verskyn, uitgestel tot April Quanito van Vuuren en Moses Sem, albei 20 jaar oud, het in die landdroshof op Walvisbaai verskyn op klagte van moord, verkragting en roof in verband met die dood van die 53-jarige Vernon Gavin op Walvisbaai op 30 Desember. Die beskuldigdes weier die klag van verkragting en het aan...

Drie verskyn op Karibib na bokwagter met assegaai gesteek is
Post

Drie verskyn op Karibib na bokwagter met assegaai gesteek is

Drie verskyn op Karibib na bokwagter met assegaai gesteek is Drie vermeende veediewe sal na verwagting vandag in die hof op Karibib verskyn nadat hulle oor die naweek in hegtenis geneem is. Hulle staar ook klagte van poging tot moord en roof in die gesig. Daar word beweer die drie het ‘n bokwagter met ‘n assegaai...

Lichtenstrasser nie geskik om in die hof te verskyn nie
Post

Lichtenstrasser nie geskik om in die hof te verskyn nie

Lichtenstrasser nie geskik om in die hof te verskyn nie Moordenaar Ernst Lichtenstrasser is nie geskik om in die hof te verskyn nie en word by ‘n geestesgesondheidsfasiliteit behandel. Twee dokters het die mediese verslag aan regter Christie Liebenberg oorhandig. Voorleggings in die vonnisopleggingsverhoor moes die week plaasvind. Sy behandeling kom ongeveer twee weke na ‘n selfmoord poging. Hy het...

Tante verskyn na dood van niggie, 2
Post

Tante verskyn na dood van niggie, 2

Tante verskyn na dood van niggie, 2 Die polisie in die Omusati-streek sê ‘n 40-jarige vrou sal vandag in die hof in Outapi verskyn ná die dood van haar tweejarige niggie by die Okafitukakuni-nedersetting. Die vrou het na bewering die dogtertjie met ‘n droë palmtak aangerand. Die kind se arm is gebreek en sy was...

Derde Phala Phala-verdagte verskyn vandag saam met David, Joseph
Post

Derde Phala Phala-verdagte verskyn vandag saam met David, Joseph

Derde Phala Phala-verdagte verskyn vandag saam met David, Joseph Die Valke het ‘n derde verdagte in hegtenis geneem in verband met die diefstal van buitelandse valuta op president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo in 2020. Die 27-jarige het homself aan die polisie oorgegee. Twee Namibiërs, Imanuwela David en Froliana Joseph, is vroeër vandeesweek...

Twee verskyn in Phala Phala-roofsaak
Post

Twee verskyn in Phala Phala-roofsaak

Twee verskyn in Phala Phala-roofsaak Die polisie in Limpopo ‘n deurbraak gemaak in die diefstal van buitelandse valuta op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala Phala, ná byna drie-jaar. Twee verdagtes van 30- en 39-jaar-oud wat teregstaan op aanklagte van huisbraak en diefstal, sal vandag in die Landdroshof in Bela Bela verskyn. Die plaaslike dagblad,...