Slegs 10% van Europeërs meen Oekraïne kan Rusland nog verslaan Byna twee jaar ná die volskaalse Russiese inval in Oekraïne, meen slegs tien persent van Europese burgers dat Oekraïne Rusland nog kan verslaan. Dit is volgens ‘n opname in opdrag van die Europese Raad vir Buitelandse Betrekkinge. Die opname het bevind, slegs een uit tien,...
Tag: verslaan
Vekic verslaan Sabalenka in Dubai
Vekic verslaan Sabalenka in Dubai Tennis: Die wêreld-nommer-31, Donna Vekic van Kroasië, het die tweede gekeurde Aryna (Arina) Sabalenka van Belarus in die ronde van 32 uitgeskakel op die Dubaise Ope in die Verenigde Arabiese Emirate. Die dubbele Australiese Ope-kampioen het die eerste stel gewen, maar Vekic het ratte verwissel en toe die volgende twee...
Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen
Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen Krieket: Australië het Indië in Benoni met 79 lopies geklop om die Onder-19-Mans-wêreldbeker vir die vierde keer in te palm. Harjas Singh het met 55 lopies die beste met die kolf gevaar en Australië het 253 vir sewe van hulle 50 boulbeurte aangeteken – die grootste...
Sunrisers verslaan Super Giants en verower SA20-titel
Sunrisers verslaan Super Giants en verower SA20-titel ’n Uitstekende, veelsydige vertoning van die Sunrisers Eastern Cape het daartoe gelei dat hulle die Durban Super Giants met 89 lopies vermorsel het en hul tweede agtereenvolgende SA20-titel op Nuweland in Kaapstad verower het. Die Sunrisers het van die begin tot die einde spel oorheers om agtereenvolgens die...
Marokko verslaan SA by VN Menseregteraad
Marokko verslaan SA by VN Menseregteraad Marokko het Suid-Afrika in ʼn stemming verslaan om te beslis watter land uit Afrika die leier word van die Menseregteraad van die Verenigde Nasies. Die ambassadeur van Marokko, Omar Zniber, het gestaan teen Suid-Afrika se ambassadeur, Mxolisi Nkosi. Suid-Afrika was van mening Marokko se menseregterekord beteken die land is...