Tag: verslag

Home verslag
Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak
Post

Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak

Transnet weier om verslag oor Ulundi-ontsporing bekend te maak Transnet Spoorvrag weier om die ongeluk-verslag oor die ontsporing by Ulundi in KwaZulu-Natal in November 2022 bekend te maak, met verwysing na vertroulikheid. ‘n Persoon met binnekennis het egter onthul die trein het na bewering drie keer vinniger as die spoedbeperking gery. Dit het gelei tot...

Israeliese tenkspan het Reuters-verslaggewer gedood: verslag
Post

Israeliese tenkspan het Reuters-verslaggewer gedood: verslag

Israeliese tenkspan het Reuters-verslaggewer gedood: verslag ’n Israeliese tenkspan het in Oktober verlede jaar ’n Reuters-verslaggewer in Libanon doodgemaak deur twee artillerie-rondtes op ’n duidelik geïdentifiseerde groep joernaliste te skiet, volgens ‘n verslag oor die voorval. Die tenkspan het toe “waarskynlik” met ’n swaar masjiengeweer op hulle losgebrand. Die aanval het 1 minuut en 45...

Namibië kan groot geld maak uit windturbines: verslag
Post

Namibië kan groot geld maak uit windturbines: verslag

Namibië kan groot geld maak uit windturbines: verslag Namibië kan 13,9 miljard Namibiese dollar se inkomste uit windturbine-toring- en -lemme-produksie genereer teen 2050. Dit is volgens ‘n verslag deur die wêreldwye konsultasiefirma McKinsey & Company. Die studie, deel van die groen vervaardigingstrategie vir Namibië, beklemtoon die beduidende ekonomiese voordele van die aanvaarding van plaaslike produksie....

DA verwerp verslag oor Julie 2021-onluste
Post

DA verwerp verslag oor Julie 2021-onluste

DA verwerp verslag oor Julie 2021-onluste Die DA verwerp die verslag van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng in Julie 2021, en betwis die gevolgtrekking dat daar geen bewyse is wat dit verbind met oudpresident Jacob Zuma se gevangeneming nie. Die verslag is krities oor die staat se futlose reaksie en...

De Ruyter se verslag was op ongeverifieerde inligting gegrond
Post

De Ruyter se verslag was op ongeverifieerde inligting gegrond

De Ruyter se verslag was op ongeverifieerde inligting gegrond Die Suid-Afrikaanse parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge moes hoor die intelligensieverslag wat deur die voormalige uitvoerende hoof van Eskom André de Ruyter gebruik is, is op ongeverifieerde inligting gegrond. Die afgetrede polisiebrigadier Jap Burger het voor die komitee verskyn. Hy was die aangewese polisiebeampte wat die bewerings deur De...

Verslag oor salarisse is verkeerd, bedrae te hoog – vakbondleier
Post

Verslag oor salarisse is verkeerd, bedrae te hoog – vakbondleier

Verslag oor salarisse is verkeerd, bedrae te hoog – vakbondleier Vele werkende Namibiërs kla oor hul finansiële nood en het ook hul kommer oor die land se ekonomiese vooruitsigte uitgespreek. Sowat 20 persent van die land se werkers verdien minder as 10 000 Namibiese dollar per maand, terwyl 21 persent maandeliks tussen 8 000 en...

Tshwane soek verslag oor stakings
Post

Tshwane soek verslag oor stakings

Tshwane soek verslag oor stakings Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, het die minister van Polisie, Bheki Cele, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, gevra vir ‘n vorderingsverslag oor strafregtelike ondersoeke na stakingsverwante geweld. Brink sê dit is kommerwekkend dat geen nuwe inhegtenisnemings gemaak is nie al het die stad duidelike en geloofwaardige inligting oorhandig...

Verslag oor parlementsbrand toon misdadige nalatigheid – DA
Post

Verslag oor parlementsbrand toon misdadige nalatigheid – DA

Verslag oor parlementsbrand toon misdadige nalatigheid – DA Die DA in die buurland sê die verslag oor die brand in die parlement in Januarie verlede jaar toon misdadige nalatigheid wat tot die verwoesting van Suid-Afrika se simbool van demokrasie gelei het. Die parlementêre sekretaris, Xolile George, het gister die bevindings bekend gemaak van ʼn interne...

Kindersteuntoelae moet verhoog word, sê verslag
Post

Kindersteuntoelae moet verhoog word, sê verslag

Kindersteuntoelae moet verhoog word, sê verslag ‘n Verslag in opdrag van die buurland se regering beveel aan die kindersteuntoelae moet met 250 Suid-Afrikaanse rand verhoog word om dit te laat ooreenstem met die 760 rand voedselarmoede-perk. Die verslag, wat opgestel is deur navorsers van die Universiteit van Kaapstad se Kinderinstituut, dui aan die aanpassing sal...

Verslag kritiseer SA parlement oor swak oorsig
Post

Verslag kritiseer SA parlement oor swak oorsig

Verslag kritiseer SA parlement oor swak oorsig ‘n Verslag deur die Organisasie teen Belastingmisbruik onthul voortdurende kommer oor die doeltreffendheid van die Suid-Afrikaanse parlement in sy oorsigpligte. Die vyfde jaarverslag oor parlementêre oorsig beklemtoon ‘n aanhoudende gebrek aan doeltreffende ondersoeke oor uitvoerende optrede. Die verslag kritiseer parlementslede omdat hulle nie die uitvoerende gesag verantwoordbaar hou...