Tag: Verstappen

Home Verstappen
Verstappen vat Japan, derde oorwinning
Post

Verstappen vat Japan, derde oorwinning

Verstappen vat Japan, derde oorwinning Die driemalige wêreldkampioen Max Verstappen is terug op die wenpad. By die Japanse Grand Prix het hy sy spanmaat Sergio Perez gelei na ‘n eerste-en-tweede-plek-oorwinning vir Red Bull. Verstappen, wat twee weke gelede nie die wedren in Australië kon voltooi nie, het sy derde oorwinning behaal in vier Grands Prix...

Verstappen fastest in dry final practice for Japan GP – Sport
Post

Verstappen fastest in dry final practice for Japan GP – Sport

Triple world champion Max Verstappen went fastest in Saturday’s final practice for the Japanese Grand Prix ahead of Red Bull team-mate Sergio Perez. Verstappen, who failed to finish the race in Australia a fortnight ago, blazed round the Suzuka track in dry conditions in 1min 29.563sec — 0.269sec quicker than Perez. All the drivers went...

Verstappen se wedren eindig  in ‘n rookwolk
Post

Verstappen se wedren eindig  in ‘n rookwolk

Verstappen se wedren eindig  in ‘n rookwolk Ferrari-ondersteuners het breë glimlagte op hulle gesigte nadat die Italiaanse span die eerste en tweede plekke in die Formule Een Grand Prix in Australië ingepalm het. Carlos Sainz het eerste oor die wenstreep gejaag om Red Bull se greep te breek nadat die wêreldkampioen, Max Verstappen, nie die...

Verstappen spring weer eerste weg
Post

Verstappen spring weer eerste weg

Verstappen spring weer eerste weg Oor na motorsport. Max Verstappen het dit weer reggekry.  Die Formule een wêreldkampioen spring voor weg in môre se Australiese Grand Prix. Die Nederlander in sy Red Bull was die tweede vinnigste in die finale oefensessie, maar alles het in die kwalifiseringsrondes in plek geval en hy het vir die derde...

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië
Post

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië Motorsport: Max Verstappen het die Grand Prix in Saoedi-Arabië gewen, met Sergio Perez tweede om Red Bull se perfekte begin van die seisoen voor te sit. Charles Leclerc se Ferrari was derde, met die Britse tiener, Oliver Bearman in ‘n merkwaardige sewende plek in sy debuut vir Ferrari, as...

Verstappen dominates in Jeddah for another Red Bull one-two
Post

Verstappen dominates in Jeddah for another Red Bull one-two

Defending three-time world champion Max Verstappen consolidated his lead in this year’s embryonic Formula One title race with another majestic victory on Saturday when he led Red Bull team-mate Sergio Perez home at the Saudi Arabian Grand Prix. The 26-year-old Dutchman dominated from pole position to chequered flag to finish 13.643 seconds ahead of Perez,...

Verstappen, Red Bull wil F1-oorheersing voortsit
Post

Verstappen, Red Bull wil F1-oorheersing voortsit

Verstappen, Red Bull wil F1-oorheersing voortsit Motorsport: Die heersende Formule 1 wêreldkampioen, Max Verstappen, sê hy is bly dat hy dié seisoen met ‘n oorwinning kon afskop. Die Red Bull-jaer het voortgegaan waar hy verlede seisoen opgehou het, toe hy die voorste wegspringposisie in ‘n wedren-oorwinning kon omskep in die Bahreinse Grand Prix. Sy spanmaat,...

Geen keer aan Verstappen – Kosmos 94.1
Post

Geen keer aan Verstappen – Kosmos 94.1

Geen keer aan Verstappen Max Verstappen het sy oorheersing van die eerste Grand Prix-wedren van die seisoen in Bahrein beskryf as selfs beter as wat hy verwag het. Die Nederlander het vir die derde agtereenvolgende keer wat hy sy titel verdedig, stadig maar seker onder sy mededingers weggetrek om 22-sekondes voor sy Red Bull-spanmaat Sergio...