Tag: Verstappen

Home Verstappen
Verstappen wen Sao Paulo GP snelren
Post

Verstappen wen Sao Paulo GP snelren

Verstappen wen Sao Paulo GP snelren Max Verstappen het sy wengewoonte voortgesit met nog ‘n goed-beplande oorwinning vir Red Bull in die snelren by die Sao Paulo Grand Prix. Die drie-malige wêreldkampioen was gemaklik voor Lando Norris van McLaren. Verstappen het van die begin af voorgeloop en sy wentyd was 4,287-sekondes vinniger as dié van...

Verstappen weer los voor – Kosmos 94.1
Post

Verstappen weer los voor – Kosmos 94.1

Verstappen weer los voor Die drie-malige wêreldkampioen van Red Bull, Max Verstappen, spring môre voor weg in die Brasiliaanse Grand Prix in Sao Paulo nadat gure weer ‘n kwalifiserende ronde op Interlagos vroeg beëindig het. Hy spring weg saam met Charles Leclerc van Ferrari in die voorste ry, met Aston Martin’s van Lance Stroll en...

Verstappen vat Mexiko is 16de oorwinning van seisoen
Post

Verstappen vat Mexiko is 16de oorwinning van seisoen

Verstappen vat Mexiko is 16de oorwinning van seisoen Red Bull se Max Verstappen het die Mexico City Grand Prix gewen en sy 16de oorwinning van die seisoen behaal, en terselfdertyd die rekord verbeter vir die meeste oorwinnings binne ‘n enkele Formule Een-seisoen. Die Mercedes-jaer Lewis Hamilton het tweede geëindig voor Charles Leclerc van Ferrari, wat...

Verstappen claims record victory to draw level with Prost
Post

Verstappen claims record victory to draw level with Prost

World champion Max Verstappen drew level with Alain Prost on 51 Formula One victories on Sunday when he claimed his record 16th triumph of the season at the Mexican Grand Prix. Starting from third on the grid, the Red Bull driver stole the lead at the start and then dominated the race, which was punctuated...

Verstappen hails ‘incredible’ 50th career win in Texas
Post

Verstappen hails ‘incredible’ 50th career win in Texas

Freshly-minted triple world champion Max Verstappen completed a hat-trick of Texan victories on Sunday when he claimed the 50th win of his career in a tense and strategic United States Grand Prix. The 26-year-old Dutchman, who started sixth on the grid in his Red Bull car, worked his way through the field to take control before...

Verstappen wil van 6de posisie af wen
Post

Verstappen wil van 6de posisie af wen

Verstappen wil van 6de posisie af wen Die driemalige Formule Een-wêreldkampioen van Red Bull, Max Verstappen, het ‘n Amerikaanse Grand Prix-snelren van die voorste wegspringposisie af gewen nadat hy vroeër uitgedaag is deur Lewis Hamilton van Mercedes. In die hoof-wedren later vandag op die baan in Texas sal Charles Leclerc van Ferrari egter in die...

Verstappen loof sy span en kar
Post

Verstappen loof sy span en kar

Verstappen loof sy span en kar Die Formule Een-seisoen gaan dié naweek voort met die Amerikaanse Grand Prix in Austin, Texas. Max Verstappen het hierdie seisoen oorheers en ‘n derde agtereenvolgende wêreldtitel beklink in die Katarse Grand Prix. Met vyf wedrenne wat voorlê, het Red Bull teen daardie tyd ook reeds die vervaardigerskampioenskap gewen. Die...

Verstappen wen derde F1 wêreldtitel in ‘n ry
Post

Verstappen wen derde F1 wêreldtitel in ‘n ry

Verstappen wen derde F1 wêreldtitel in ‘n ry Motorsport: Max Verstappen het gister sy derde agtereenvolgende wêreldtitel gewen toe hy in ‘n dramatiese snelren by die Katar Grand Prix tweede geëindig het ná die nuweling Oscar Piastri.  Verstappen het net drie punte nodig gehad om die titel syne te maak. Sy Red Bull-spanmaat Sergio Perez...

‘Fantastic’ Verstappen wins third straight Formula One title
Post

‘Fantastic’ Verstappen wins third straight Formula One title

Max Verstappen clinched his third consecutive world title on Saturday when he finished second behind rookie Oscar Piastri in an incident-filled sprint race at the Qatar Grand Prix. It was a fine maiden Formula One victory for the 22-year-old Australian, but his feat was overshadowed by Verstappen’s achievement, the Dutchman having required only three points...

Verstappen neem voortou in Katar Grand Prix
Post

Verstappen neem voortou in Katar Grand Prix

Verstappen neem voortou in Katar Grand Prix Motorsport: Max Verstappen is in die voorste wegspringposisie in môre se Katar Grand Prix nadat die Red Bull-jaer gister vinnigste in die kwalifiserende rondes was. Verstappen kan ‘n derde agtereenvolgende bestuurders-wêreldkampioenskap in die naelrit-wedren inpalm. Lando Norris van McLaren was aanvanklik die tweede vinnigste, met sy spanmaat Oscar...