Sommige sê goud sal verswak, anders meen dis anders om Die goudprys is tans rondom 2 020 Amerikaanse dollar per fynons maar, kenners meen die edelmetaal staan gereed om sy grootste verliese in ses weke aan te teken. Die rede daarvoor is die Amerikaanse Federale Reserwebank se aankondigings dat rentekoerse nie vinnig sal daal nie....
Tag: verswak
Kenners sê El Niño verswak vinnig
Kenners sê El Niño verswak vinnig Internasionale media berig dat El Niño, wat vinnig versterk het, blyk om op die rand van ‘n groot afname te wees, wat die wêreld in ‘n sogenaamde neutrale status sal plaas. Toe see-oppervlak temperatuur afwykings in dele van die Stille Oseaan ‘n gemiddelde temperatuur van 0,5 grade Celsius in Junie...
Amerikaanse dollar verswak effe – Kosmos 94.1
Amerikaanse dollar verswak effe Die Amerikaanse dollar het met 0,6 persent verswak in die afgelope 24 uur na die land se Federale Reserwebank die rentekoers onveranderd gehou het. Dit was die laaste aankondiging vir die jaar. Die dollar neig sterker met ‘n hoër rentekoers omdat daar dan vraag is na die kommoditeit maar, wanneer dit...
Amerikaanse geldeenheid verswak, rand effe beter… – Kosmos 94.1
Amerikaanse geldeenheid verswak, rand effe beter… Die Suid -Afrikaanse rand het vroeg vandag beter vertoon teen ‘n swakker Amerikaanse dollar. Beleggers wag op die buurland se vervaardigingsdata sowel as die Amerikaanse verbruikersprysindeks wat Woensdag bekend sal wees. Die Amerikaanse geldeenheid het in die afgelope 24 uur met ‘n halwe present verswak en die rand verhandel...
SA rand verswak weens stewige Amerikaanse dollar – Kosmos 94.1
SA rand verswak weens stewige Amerikaanse dollar Die Suid-Afrikaanse rand verhandel steeds swakker teen die Amerikaanse dollar, nadat dit tydens Donderdag se handel met net meer as een persent verswak het. Die rand staan op 19 rand 12 sent teenoor die dollar. Die rand verswak weens ‘n stewiger dollar na die Amerikaanse Federale Reserwe se...