Tag: verteenwoordigers

Home verteenwoordigers
Huis van Verteenwoordigers skors George Santos
Post

Huis van Verteenwoordigers skors George Santos

Huis van Verteenwoordigers skors George Santos Die Republikein George Santos se kort loopbaan in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het tot ‘n einde gekom toe medewetgewers gestem het om hom te skors weens kriminele korrupsie-aanklagte en beskuldigings van die wanbesteding van veldtoggeld. Die Huis het 311 teen 114 gestem om die omstrede wetgewer onmiddellik te...

Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1
Post

Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1

Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie Die EFF-leierskap het 210 van sy openbare verteenwoordigers herroep, nadat hulle versuim het om vervoer te reël vir ondersteuners na die party se tiende verjaarsdagvieringe. Die verteenwoordigers wat geraak word, sluit in parlementslede, lede van provinsiale wetgewers en raadslede. Die EFF-leier Julius Malema sê die party se sentrale bevelspan...