Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld Grindr, ‘n afspraak-toepassing vir die LGBTQ-gemeenskap, het ‘n tyd gelede ‘n gemeenskapswaarskuwing uitgereik dat daar ‘n skerp styging in nuwe profiele was nadat Swapo-lid Jerry Ekandjo se wetsontwerp om Namibië se huwelikswet te wysig, deur die parlement aanvaar is. Die uitvoerende direkteur van die Rights Not Rescue Trust van...
November 16, 2024
Tag: vertel
Home
vertel
Post
February 12, 2024February 12, 2024Uncategorized
SA se Mogoeng Mogoeng vertel van doodsdreigemente
SA se Mogoeng Mogoeng vertel van doodsdreigemente Suid-Afrika se afgetrede hoofregter Mogoeng Mogoeng sê nie eens doodsdreigemente sal in sy pad staan om eendag president van die land te word nie. Hy het in 2022 die eerste keer openlik oor sy aspirasies gepraat om president te word en gesê hy glo hy is daartoe geroep....
Post
December 14, 2023December 14, 2023Uncategorized
Hengari vertel oor COP28 – Kosmos 94.1
Hengari vertel oor COP28 Tydens vanoggend se kabinet inligtingsessie het die Presidensie se woordvoerder Alfredo Hengari, terugvoering gegee oor die uitgerekte besoek aan COP28 deur 137 Namibiese afgevaardigdes in Dubai. Hengari sê die regering het 600 miljoen Namibiese dollar vir klimaatsverandering begroot al dra die land nie by tot die probleem nie. Die fondse is...