Tag: vertraag

Home vertraag
Padprojek is vertraag, Lutombi is ontevrede
Post

Padprojek is vertraag, Lutombi is ontevrede

Padprojek is vertraag, Lutombi is ontevrede Die Padowerheid is besig met die opgradering van vier paaie van gruis na lae-standaard teerpaaie in die Oshana- en Oshikoto-streke. Die projekte het verlede jaar in Oktober begin. Die uitvoerende hoof van die Padowerheid, Conrad Lutombi, is egter nie gelukkig met die vordering tot dusver met die Engoyi-Omuntele-padopgradering na...

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies
Post

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies Russiese oliemaatskappye staar vertragings van tot etlike maande in die gesig vir betalings vir ru-olie en brandstof, aangesien banke in China, Turkye en die Verenigde Arabiese Emirate meer versigtig raak vir Amerikaanse sekondêre sanksies. Betalingsvertragings verminder inkomste aan die Kremlin en maak dit wisselvallig....

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag
Post

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag Volgens die gesondheid- en welstand-kleinhandelaar, Holland & Barrett se “Wellness Trends Report” vir 2024, lê die sleutel tot ‘n jeugdige voorkoms in jou bord kos. Navorsing dui daarop dat sekere kosse en drank wonders kan doen vir ons vel en ligaam, wat ons help om...

Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie
Post

Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie

Twee hofsake vertraag kwessie van Umkonto weSizwe-party registrasie Die buurland se Onafhanklike Verkiesingskommissie het Umkhonto weSizwe se registrasie om aan die algemene verkiesing van 2024 deel te neem bevestig. Die kommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê egter twee hofsake moet nog afgehandel word, wat sal beslis oor die party se geskiktheid vir deelname. Die party...

Swaar sneeu vertraag alles in Duitsland
Post

Swaar sneeu vertraag alles in Duitsland

Swaar sneeu vertraag alles in Duitsland Waarskuwings oor hewige winterweer het gelei tot die kansellasie van honderde vlugte op Duitsland se besigste lughawe, Frankfurt, terwyl die land gereedmaak vir swaar sneeuval en ysige reën. Die lughawe het 570 van 1 047 vlugte op die skedule afgestel, terwyl die lughawe in München 250 van 650 geskeduleerde...

Skeidsregter sit in hysbak vas, vertraag toets
Post

Skeidsregter sit in hysbak vas, vertraag toets

Skeidsregter sit in hysbak vas, vertraag toets Krieket: Spel is tydens die tweede Australië-Pakistan-toets in Melbourne onverwags vertraag omdat die derde skeidsregter, Richard Illingworth, in ‘n hysbak vasgesit het. Spelers het ná die middagete-pouse na die veld teruggekeer, maar die twee veld-skeidsregters wou nie toelaat dat spel hervat word nie omdat Illingworth nog nie sy...

Hosea Kutako-hoofweg vertraag – Kosmos 94.1
Post

Hosea Kutako-hoofweg vertraag – Kosmos 94.1

Hosea Kutako-hoofweg vertraag Die konstruksie van die Windhoek-Hosea Kutako Internasionale Lughawe hoofweg, ‘n projek van kritieke belang vir Namibië se infrastruktuur, ondervind vertragings wat aan verskeie uitdagings toegeskryf word. Die roete sou tussen November volgende jaar en Januarie 2025 voltooi gewees het maar daar is vertragings. Fase 2A wat in 2019 begin is en oor 19,5...

Lichtenstrasser-saak weer vertraag, drink blykbaar pille
Post

Lichtenstrasser-saak weer vertraag, drink blykbaar pille

Lichtenstrasser-saak weer vertraag, drink blykbaar pille Die drama rondom die moordenaar Ernst Lichtenstrasser se verhoor vir voorleggings voor vonnis duur voort. Dit verrigtinge kon nie vandag voortgaan nie omdat hy blykbaar in intensiewe sorg opgeneem is en nie in die hof kon verskyn nie. Die Afrikaanse dagblad Republikein berig dat dit moontlik as gevolg van...

Onderbrekings in medikasie vertraag kanker-behandeling
Post

Onderbrekings in medikasie vertraag kanker-behandeling

Onderbrekings in medikasie vertraag kanker-behandeling Dokters by die Sentraal-hospitaal in die hoofstad sê die behandeling van veral kankerpasiënte word bemoeilik met onbetroubare verskaffing van medisyne. Die onderbreking van medikasie veroorsaak dat die kanker vererger of eenvoudig nie op behandeling reageer nie. Die dokters het die aanmerkings gemaak tydens die besoek van die parlementêre staande komitee...

Angola vertraag verwydering van brandstofsubsidies
Post

Angola vertraag verwydering van brandstofsubsidies

Angola vertraag verwydering van brandstofsubsidies Angola gaan die verwydering van brandstofsubsidies vertraag om ‘n herhaling van betogings in Junie te vermy oor ‘n byna verdubbeling in petrolpryse waarin minstens vyf mense dood is. Die buurland se regering het beplan om alle subsidies teen 2025 te verwyder. Angola het in 2022 rondom 2,3 miljard Amerikaanse dollar aan brandstofsubsidies bestee, meer as 40...