Israel waarsku oor vertraging in oplossing by Libanon-grens Israel se minister van buitelandse sake, Israel Katz, sê die tyd raak min om ‘n diplomatieke oplossing in Suid-Libanon te bereik terwyl spanning tussen die twee lande opvlam, met daaglikse oorgrens-gevegte. Volgens Katz sal Israel militêr optree om die ontruimde burgers terug te keer na sy noordelike...
Tag: vertraging
Koeberg se vertraging is beduidend
Koeberg se vertraging is beduidend Die risiko dat albei die kernreaktors by Eskom se Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad gelyktydig vir leeftyd-verlenging sluit, neem steeds toe. Dié waarskuwing kom van die energiekenner Chris Yelland. Die kragvoorsiener se kernkragbeampte, Keith Featherstone, het Donderdag bevestig daar sal ‘n verdere vertraging van sowat tien dae wees met die herinbedryfstelling van...
Uutoni sê oor vertraging in huurbeheer-wet
Uutoni sê oor vertraging in huurbeheer-wet Maximalliant Katjimune, parlementslid van die PDM, het die stedelike ontwikkeling-minister Erastus Uutoni in die Nasionale Vergadering gevra waarom hy sy voete sleep om die Wetsontwerp op Huurbeheer na die Parlement te bring. Huur is al vir ‘n geruime tyd ‘n uitdaging in die land met die 1977 Huurordonnansie wat...