Argentinië se Contepomi vervang Cheika Rugby: Die voormalige losskakel van Argentinië, Felipe Contepomi, gaan Michael Cheika as die land se hoofafrigter vervang. Argentinië het dié jaar die halfeindstryd van die Wêreldbeker gehaal. Contepomi het 87 keer vir Argentinië uitgedraf en ook vir die Franse klubs Toulon en Stade Francais en die Ierse span Leinster gespeel,...
Tag: vervang
‘Hoender vervang varkvleis’ in derde kwartaal
‘Hoender vervang varkvleis’ in derde kwartaal Die Vleisraad se jongste syfers vir die derde kwartaal toon dat die land se varksektor met 4,23 persent gedaal het. Geregistreerde slagpale het 11 020 varke verwerk wat 1 060 metrieke ton aan die plaaslike mark voorsien het. Dit het aan net meer as 57 persent van die plaaslike...
Kunsmatige intelligensie ‘kan nie onderwysers vervang’
Kunsmatige intelligensie ‘kan nie onderwysers vervang’ Kunsmatige intelligensie en die moontlikhede daarvan is op almal se lippe, maar dit lyk of nie alle werke daardeur bedreig word nie. Onlangse verslae dui aan, terwyl kunsmatige intelligensie die potensiaal het om ‘n rewolusie in die onderwys teweeg te bring, kan dit nie die behoefte aan menslike onderwysers...
Am vervang beseerde Mapimpi by Wêreldbeker
Am vervang beseerde Mapimpi by Wêreldbeker Rugby: Die Springbokke bevestig die senter, Lukhanyo Am, vervang die beseerde vleuel, Makazole Mapimpi, in hulle groep by die Wêreldbeker in Frankryk. Mapimpi het sy wangbeen gekraak tydens die Springbokke se oorwinning van 49-18 Sondag teen Tonga. Am het die beker in 2019 saam met Suid-Afrika gewen en was...
Kommunikasiewet gaan herroep en vervang word
Kommunikasiewet gaan herroep en vervang word Peya Mushelenga, die kommunikasietegnologie-minister, sê konsultasies oor die onvoldoende kommunikasiewet van 2009 het ‘n aanvang geneem en wysigings aan die wetsontwerp is reeds aangebring. Mushelenga het Maandag tydens ‘n kabinetsinligtingsessie in die hoofstad gesê dat vanweë die omvang van die voorgestelde wysigings, daar voorgestel is dat die wet herroep...
Lloyd Jacobs vervang Le Roux Malan, ken die span se spelpeil
Lloyd Jacobs vervang Le Roux Malan, ken die span se spelpeil Na die Namibiese senter Le Roux Malan sy fibula gebreek het tydens die span se Wêreldbeker-wedstryd teen die All Blacks, is die veelsydige Lloyd Jacobs van Walvisbaai se FNB Kudus na Marseille opgeroep. Hy sal vandag in Frankryk aankom om met die span te...
Nekundi wil NSFAF-skuld afskryf en vervang met werkskeppingprogram – Kosmos 94.1
Nekundi wil NSFAF-skuld afskryf en vervang met werkskeppingprogram Uitstaande studenteskud by die Nasionale Studente-hulpfonds bly ‘n uitdaging. Die fonds het onlangs bevestig dat 81 persent van die begunstigdes opgespoor is vir invordering, met miljarde wat uitstaande is. Nou wil die adjunk-vervoerminister Veikko Nekundi ‘n mosie in die parlement ter tafel lê wat die aanslag verander....
Pollard blykbaar op pad Frankryk toe om Marx te vervang – Kosmos 94.1
Pollard blykbaar op pad Frankryk toe om Marx te vervang Die Springbok losskakel Handré Pollard gaan hom glo by Suid-Afrika se Wêreldbekerspan aansluit as Malcolm Marx se plaasvervanger. Volgens berigte kan Pollard na die Bok-stal terugkeer nadat Marx uit die span is weens ‘n kniebesering. Die terugkeer van die 2019 Wêreldbekerwenner kan beteken die Stormers...
Godongwana sê SA gaan nie Amerikaanse dollar vervang – Kosmos 94.1
Godongwana sê SA gaan nie Amerikaanse dollar vervang Die Suid-Afrikaanse minister van finansies, Enoch Godongwana, het bespiegelings verwerp oor die vestiging van ‘n Brics-geldeenheid om afhanklikheid van die Amerikaanse dollar te verminder. Dit volg op die Brics-beraad, waar strategieë bespreek is om Westerse oorheersing in wêreld-ekonomieë te verminder. Brics wil afhanklikheid van die dollar in...
Oekraïne vervang Moederland-standbeeld met dié van drietandvurk – Kosmos 94.1
Oekraïne vervang Moederland-standbeeld met dié van drietandvurk Oekraïne het ʼn betekenisvolle verandering aangebring aan een van sy bekendste landmerke, die Moederland-standbeeld in Kiëf. Die Sowjet-embleem is in 1981 opgerig is as deel van ʼn groter kompleks wat ook Oekraïne se nasionale Tweede Wêreldoorlog-museum huisves. Dit is vervang met die Oekraïnse tryzub, ook bekend as die...