Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe Die tragiese dood van ‘n ses-maande-oue seuntjie het weer die land se gebrek aan ambulanse, veral in landelike gebiede, in fokus geplaas. Die ma van Paul Katiisa, van Okamatapati in die Otjozondjupa-streek, het volgens ‘n polisieverslag vanaf verlede Maandag probeer om ‘n geleentheid te kry...
Tag: Vervoer
‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer
‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer Die Nasionale Raad van DBV’s in die buurland sê die Al Mawashi-maatskappy gaan nog ‘n besending lewende diere per see vervoer, met die vaartuig wat Dinsdag in Oos-Londen verwag word. Sowat 60 000 skaap, 1 500 bees en 200 bokke gaan vir die uitmergelende...
Volg regulasies met vervoer van vleis of vee
Volg regulasies met vervoer van vleis of vee Die Namibiese Landbou-Unie herinner die publiek om seker te maak van regulasies rondom die vervoer van vleis, vee en wild. Dit is vir vee- en wildprodusente van kardinale belang dat polisie- en ministeriebeamptes doeltreffend optree by padblokkades. As gevolg van Veediefstal en stropery is owerhede baie streng....
Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’
Polisie ‘het nie vervoer om veediefstal hok te slaan’ Wetstoepassings-agentskappe en die boere-gemeenskap werk 24-uur per dag om veediefstal te bekamp, maar dit neem steeds toe. Gibeon se operasionele komitee teen veediefstal, onder leiding van Christiaan Swartbooi, sê veediefstal is ‘n groot uitdaging in die Suide. Die groot probleem is dat die polisie nie veel...
Kunene huur vervoer om voedselhulp af te lewer
Kunene huur vervoer om voedselhulp af te lewer Die Kunene-streek het besluit om privaat vervoer te huur vir die verspreiding van droogtehulp in die streek. Dit is nie die eerste keer wat die uitdaging uitgelig is nie. Die streeksraad se voertuie is stukkend en begunstigdes sukkel reeds sedert April van jaar om voedsel te ontvang....
Thandi sloer met weermag se gesubsidieerde vervoer
Thandi sloer met weermag se gesubsidieerde vervoer Die DA is bekommerd die buurland se minister van verdediging, Thandi Modise, gaan moontlik die gesubsidieerde openbare vervoer-voordele vir militêre veterane opskort weens die afwesigheid van ‘n voldoende gesubsidieerde openbare vervoerstrategie. Ondanks die aanstelling van ‘n waarnemende direkteur-generaal in die departement, is daar nog nie ten volle gehoor gegee aan die implementering van die...
Vier vas vir die vervoer van beskermde wild sonder permitte – Kosmos 94.1
Vier vas vir die vervoer van beskermde wild sonder permitte Die Hardap-polisie sê vier mans, drie Namibiese burgers, waarvan twee 37 jaar oud is en een 45, sowel as ‘n 29-jarige Suid-Afrikaner, is Woensdagaand net voor sewe-uur op die C15-grondpad tussen Stampriet en Gochas by ‘n mobiele padblokkade voorgekeer. Die mans het blykbaar wild vervoer, wat die polisie in sy verslag...
Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard – Kosmos 94.1
Transnet dagvaar oor ru-olie vervoer, soek R1,3 miljard Transnet in Suid-Afrika, het die energiereuse Sasol en TotalEnergies vir 1,3 miljard Suid-Afrikaanse rand gedagvaar. Die maatskappye word beskuldig dat hulle te lae tariewe betaal het vir die vervoer van ru-olie. Volgens media berigte sis Transnet 815 miljoen rand van Sasol en 461 miljoen rand van TotalEnergies. Dit...
Gratis vervoer vir Heldedag-vieringe verskaf – Kosmos 94.1
Gratis vervoer vir Heldedag-vieringe verskaf Die inligtingsministerie het aangekondig gratis openbare vervoer word na en van die Onafhanklikheidstadion in Windhoek aangebied vir die Heldedag-herdenking wat Saterdag sal plaasvind. Die hekke open om halftien die oggend en busse sal vanaf agt-uur lede van die publiek by die geïdentifiseerde punte optel. Lede van die publiek word aangeraai...
Schmidt bevestig verskeie uitdagings met vervoer oor Kaapse staking – Kosmos 94.1
Schmidt bevestig verskeie uitdagings met vervoer oor Kaapse staking Die voorsitter van die Namibiese Logistieke-vereniging, Harald Schmidt, sê lede van die publiek moet bewus wees dat daar wel onderbrekings in die vervoersektor is as gevolg van die geweld in die Wes-Kaap. Schmidt sê die plaaslike waardeketting word beïnvloed en aflewerings sal vertraag word. Sy kommentaar kom na verbruikers...