Gesondheidswerkers sukkel met vervoer in Kaapse taxistaking Die verplegingsvakbond, Denosa, in die Wes-Kaap, versoek alle werkgewers om begrip te hê vir die uitdagings waarmee gesondheidsorgwerkers te doen het. Die taxi-staking ontwrig gesondheidsorgdienste en die beweeglikheid van gesondheidsorgwerkers. Talle gesondheidsorgwerkers het volgens die organisasie probleme ondervind om by hul huise te kom en sommige se motors...
Tag: Vervoer
Tugstappe teen diegene wat nie vervoer vir EFF-lede gebied het nie – Kosmos 94.1
Tugstappe teen diegene wat nie vervoer vir EFF-lede gebied het nie Die EFF sê tugstappe word ingestel teen lede wat nie vervoer vir party-ondersteuners gereël het om die afgelope naweek sy tiende bestaansjaarvieringe in Johannesburg by te woon nie. Die party het ‘n lys van lede bekend gemaak wat verbied is om die geleentheid by...
Daar is genoeg diesel, vervoer is dalk uitdaging… – Kosmos 94.1
Daar is genoeg diesel, vervoer is dalk uitdaging… Daar word verneem dat Gobabis en Divundu op die oomblik geen diesel het nie met verskeie vulstasies in ander plekke regoor die land wat ook droog staan. Namcor het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die grootmaat brandstof-fasiliteit by Namport op Walvisbaai vol is en daar is...
Vervoer wildsvleis só in biltong-jagseisoen – Kosmos 94.1
Vervoer wildsvleis só in biltong-jagseisoen Die biltong-jagseisoen duur van Mei tot Augustus en permitte word uitgereik vir die vervoer van wildsvleis. Die Namibiese Landbou-unie ontvang gereelde navrae oor die vervoer van wildsvleis. Volgens die omgewingsministerie word dit deur die regulasies van die Natuurbewarings-ordonnansie bepaal dat vervoer van wildsvleis onderhewig is aan óf ‘n ‘skiet- en...
Helikopter-wrakstuk word na hoofstad vervoer vir ondersoek – Kosmos 94.1
Helikopter-wrakstuk word na hoofstad vervoer vir ondersoek Die Namibiese polisie is tans besig om die verklaring voor te berei om die oorledenes van die noodlottige helikopter-ongeluk aan die kus se identiteite amptelik bekend te maak. Intussen is daar is talle bespiegelings oor die oorsaak van die ongeluk. Die hoof van die direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke Magnus...
Vervoer só wildsvleis wettig – Kosmos 94.1
NLU: Vervoer só wildsvleis wettig Die jagseisoen is in volle swang en die Namibiese Landbou-unie ontvang gereelde navrae oor die vervoer van wildsvleis. Volgens die omgewingsministerie word dit deur die regulasies van die Natuurbewaringsordonnansie bepaal dat vervoer van wildsvleis onderhewig is aan óf ‘n ‘skiet- en verkoop’-permit óf ‘n ‘skiet vir eie gebruik’-permit. Hierdie permitte...