Amptenare wat by stropery betrokke is moet vervolg word Die Privaat Vereniging van Renosterbewaringsreservate eis vinnige en ernstige optrede teen regeringsamptenare wat hulle skuldig maak aan stropingsverwante misdaad. Dit volg op die heraanstelling van ‘n natuurbewaringsbeampte van Noordwes se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing, Bewaring en Toerisme, Mxolisi Stephen, wat voorheen aangekla is van beweerde...
Tag: vervolg
VSA vervolg Rwandese vlugteling vir volksmoord
VSA vervolg Rwandese vlugteling vir volksmoord ’n Rwandese man wat in Ohio woon is gearresteer op aanklagte dat hy betrokke was by ’n drie-dekade-skema om sy betrokkenheid by die land se volksmoord in 1994 te verbloem om die VSA as ’n vlugteling binne te gaan. Federale aanklaers in Boston het gesê dat die 52-jarige Eric...
Duitsers sal nie Abbas vervolg vir rassehaat nie
Duitsers sal nie Abbas vervolg vir rassehaat nie Duitse aanklaers het besluit die Palestynse president Mahmud Abbas se kommentaar oor die Holocaust tydens ‘n besoek verlede jaar kom neer op die aanhitsing van rassehaat, maar hulle gaan nie ‘n strafregtelike saak maak nie, vanweë sy diplomatieke immuniteit. Die polisie in Berlyn het in Augustus 2022...
Vandale sal vervolg word – Kosmos 94.1
Vandale sal vervolg word Vandalisme vier hoogty by die land se toeriste aantreklikhede, ook omdat talle afgeleë is. Die kwessie, sowel as die verbreking van reëls in nasionale parke met hommeltuie en meer, het weer na vore getree met ‘n plasing wat weer op sosiale media begin sirkuleer het. Die uitvoerende direkteur van die omgewingsministerie...
Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’
Zambiese leier ‘vervolg politieke teenstanders’ Die Regsvereniging van Zambië het president Hakainde Hichilema beskuldig van die vervolging van politieke teenstanders en die verkleining van die demokratiese ruimte. Hierdie verklaring volg nadat die leier van die opposisie Sosialistiese Party, Fred M’membe, in hegtenis geneem is op aanklagte van spioenasie na ‘n onderhoud met die Zimbabwe Uitsaaikorporasie....
Dagga-gebruikers word onnodig vervolg – Kosmos 94.1
Dagga-gebruikers word onnodig vervolg Prokureur Norman Tjombe sê die private gebruik van dagga moet so gou moontlik in die parlement aangespreek word. Hy sê dit is tyd om dit te hanteer as ‘n saak wat nie net op mense se privaatheid inbreuk maak nie, maar ook op volgelinge van die Rastafariese godsdiens. Dit kom nadat die president...
Publiek kan vervolg word vir die koop van gesteelde goedere
Publiek kan vervolg word vir die koop van gesteelde goedere Die Namibiese polisie waarsku lede van die publiek dat dit ‘n kriminele oortreding is om gesteelde goedere te koop. Dit kom na toenemende insidente waar lede van die publiek onbewus in besit van gesteelde goedere gevind is. In die verband waarsku die mag dat veral...
Cyril sê die wat verantwoordelik vir brand is, moet vervolg word – Kosmos 94.1
Cyril sê die wat verantwoordelik vir brand is, moet vervolg word President Cyril Ramaphosa hoop die voortgesette ondersoeke na die dodelike brand in die Johannesburgse middestad sal insig bring wat soortgelyke tragedies in die toekoms sal help voorkom. Hy het gevra dat diegene wat verantwoordelik is vir die verwaarlosing van die vyfverdiepinggebou, aanspreeklik gehou word vir...
Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel – Kosmos 94.1
Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel Die Wes-Kaapse direkteur vir Openbare Vervolgings, Nicolette Bell, het die besluit aangekondig om niemand strafregtelik te vervolg oor die noodlottige ontploffing in 2018 by die Rheinmetall Denel Munition-fabriek in Somerset-Wes nie. Die ontploffing het agt lewens geëis. Bell sê in ‘n brief die besluit volg ná deeglike oorweging...
Junta sal Niger se Bazoum vervolg vir hoogverraad – Kosmos 94.1
Junta sal Niger se Bazoum vervolg vir hoogverraad Niger se staatsgreepleiers wat President Mohamed Bazoum omver gewerp het, sê hulle sal hom vervolg op klagte van hoogverraad en die ondermyning van die veiligheid van die land. Hy sê hy het bewyse ingesamel en sal die afgesette president voor bevoegde nasionale en internasionale liggame vervolg. Bazoum...