Vragskip verwoes Baltimore-brug ’n Groot brug het in die Amerikaanse stad Baltimore ineengestort nadat dit deur ’n vragskip getref is. Beeldmateriaal wys hoe ‘n groot gedeelte van die Francis Scott Key-brug in die water val ná die botsing. Baltimore se brandweerdiens sê noodspanne soek na minstens sewe mense wat vermoedelik in die water geval het...
Tag: verwoes
Sikloon verwoes Mosambiekse toeriste-oorde – Kosmos 94.1
Sikloon verwoes Mosambiekse toeriste-oorde In Mosambiek het Sikloon Filipo die sosiale en ekonomiese struktuur in die provinsie Inhambane en in die distrik en stad Vilankulo vernietig. Die President van die Vilankulo Toerismevereniging Yassin Amuji sê dat 15 toeriste-oorde heeltemal vernietig is en 135 gedeeltelik vernietig. Die meeste van die toeriste-infrastruktuur wat beskadig is aan die...
Amerikaners verwoes Houthi-boot vol plofstof in Rooisee
Amerikaners verwoes Houthi-boot vol plofstof in Rooisee ʼn Hommeltuigboot volgepak met plofstof het in besige vaarwater in die Rooisee ontplof. Die Amerikaanse vloot sê die vaartuig het aan Houthi-rebelle behoort. Dié groep sê sy veldtog is teen Israel se militêre bedrywighede in Gaza gemik. Die aanval het plaasgevind ʼn dag nadat 12 lande, waaronder Amerika...
Simonstad-brand verwoes 1 140 hektaar
Simonstad-brand verwoes 1 140 hektaar Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad het bevestig die brand by Simonstad wat sedert Dinsdag woed, het sowat 1 140 hektaar vernietig. Dit sluit privaat eiendom, openbarewerke- en Tafelberg Nasionale Park-eiendom in. Die brand het tydens uiterste weersomstandighede uitgebreek wat hoë humiditeit, baie hoë temperature en sterk suidooste-winde insluit. ʼn Woordvoerder...
11 300 is dood, stad verwoes – Kosmos 94.1
Derna: 11 300 is dood, stad verwoes Die Red Crescent in Libië sê die huidige dodetal in Derna, Libië 11 300 bereik. Dit kom na die ramp wat deur die storm Daniel veroorsaak is. Salima Elzouki wat tans in Engeland bly, het in Derna groot geword. Sy het vriende en familie verloor. Sy sê Derna...
Jhb-owerhede was bewus van die status van die gebou wat in brand verwoes is – Kosmos 94.1
Jhb-owerhede was bewus van die status van die gebou wat in brand verwoes is Johannesburg se stadsbestuurder, Floyd Brink, sê daar is tans geen voorlopige verslae oor die dodelike brand by ‘n gekaapte gebou in Marshalltown in die middestad nie. Vier-en-sewentig mense waaronder 12 kinders is dood terwyl 60 beseerdes in die hospitaal opgeneem is....