Duduzane Zuma gaan ook party vestig Oud-president Jacob Zuma se seun, Duduzane, maak gereed om later die maand sy politieke party van stapel te stuur. Dié ontwikkeling volg op sy pa se onderskrywing van uMkhonto weSizwe ‘n paar weke gelede. Duduzane Zuma het aan Sunday World onthul sy verkiesingsplanne draai om die bevordering van inklusiwiteit...
Tag: vestig
Belasting-aansporings om internskappe te vestig
Belasting-aansporings om internskappe te vestig Tydens die tertafellegging van die middeltermyn-begroting het finansminister Ipumbu Shiimi genoem dat die regering die implementering van maatreëls wat daarop gemik is om verligting aan belastingbetalers te verskaf en die ekonomie op die nabye tot mediumtermyn te ondersteun, wil herhaal. Dit stel dus ‘n internskap-belastingaansporings-program bekend wat daarop gemik is...
Aussie litium-verwerker vestig hom op Karibib
Aussie litium-verwerker vestig hom op Karibib Die Australiese litium-verwerker Lepidico het 950 miljoen Namibiese dollar bevestig vir sy litium-verwerkingsaanleg by Karibib. Volgens The Brief sal albei fases van die projek rondom 1,2 miljard Namibiese dollar beloop. Die maatskappy se besturende direkteur Joe Walsh sê die befondsing sal benut word vir ‘n litiummyn en konsentrator, in...
Nuwe boogskietklub vestig hom in Walvisbaai
Nuwe boogskietklub vestig hom in Walvisbaai Die nuutgestigde Atlantis Boogskietklub in Walvisbaai sal op 25 November hul eerste fondsinsamelingsgeleentheid aanbied. Boogskutters Katelynn en JL sal op ‘n teiken vanaf 50 meter skiet, terwyl boogskutters De Villiers en Correen op ‘n teiken vanaf 10 meter sal skiet. Alle boogskutters sal ‘n maksimum van 36 pyle skiet....
Mynmaatskappy vestig afval-bestuursfasiliteit in Oshikoto-streek
Mynmaatskappy vestig afval-bestuursfasiliteit in Oshikoto-streek Dundee Precious Metals Tsumeb het meer as 15 miljoen dollar belê om die eerste algemene vullis-bestuursfasiliteit ooit in die Oshikoto-streek op die been te bring. Die doel van die fasiliteit is om vullis by die bron te skei en te sorteer, om afval in stortingsterreine te verminder. Timoteus Mufeti, Namibië...
NVG wil ondersoekdirektoraat teen korrupsie vestig – Kosmos 94.1
NVG wil ondersoekdirektoraat teen korrupsie vestig Die Suid-Afrikaanse departement van justisie en korrektiewe dienste berei voor om die Wysigingswetsontwerp op die Nasionale Vervolgingsgesag in die parlement ter tafel te lê. Die doel met die wysigingswetsontwerp is om weer ‘n gespesialiseerde ondersoe-keenheid in die Nasionale Vervolgingsgesag in te stel wat die vorming van die Ondersoekdirektoraat teen...
Kenia vestig olifant-korridor – Kosmos 94.1
Kenia vestig olifant-korridor Kenia beskerm sy natuurlewe met die bekendstelling van die Oos- en Sentraal-Afrika se Olifant-wandelgang. Die kabinetsekretaris in die ministerie van toerisme, atuurlewe en erfenis, Peninah Malonza, het klem geplaas op die primêre doelwit van wildbewaring. Die Olifant-wandelgang is ook gemik op die bekamping van stropery en handel in bedreigde spesies, asook openbare...
Kaizer Chiefs en Orlando Pirates moet vrouespanne vestig – Kosmos 94.1
Sokker: Kaizer Chiefs en Orlando Pirates moet vrouespanne vestig Sokker: Die Suid-Afrikaanse minister van sport, Zizi Kodwa, versoek twee van die grootste klubs in Suid-Afrika, Kaizer Chiefs en Orlando Pirates, om vrouespanne te vestig. Die oproep kom na onlangse wysigings in die lisensiërings-voorwaardes van die Konfederasie van Afrika-sokker, wat nou vereis dat klubs beroeps-vrouespanne moet...