Ministerie waarsku veterane oor slenter Die verdediging-ministerie waarsku Veterane van die Nasionale Bevrydingstryd ernstig om nooit hul persoonlike bankrekeningbesonderhede of inligting aan enigiemand te verskaf nie. Dit volg op inligting wat die ministerie bekom het oor mense wat hulself as ministerie-amptenare voordoen en veterane vir hul rekeningbesonderhede vra, klaarblyklik om individuele veteraneprojekte uit te betaal....
Tag: veterane
Veterane gaan na Afrikabeker-toernooi – Kosmos 94.1
Veterane gaan na Afrikabeker-toernooi Die veterane krieketvereniging van Namibië se eerste Bo-40 span sal vanaf Sondag tot 1 Desember aan die eerste Bo-40 Afrikabeker-toernooi in Pretoria deelneem. Nicolaas Buys sal die span aanvoer wat bestaan uit dertien spelers van 40 jaar en ouer, wat steeds klubkrieket in Namibië en Suid-Afrika speel. Die span word afgerig...
Byeenkoms vir ‘veterane’ het net Plan-soldate ingesluit
Byeenkoms vir ‘veterane’ het net Plan-soldate ingesluit Nitha’s Consultancy het oor die naweek ‘n uitreik gehou met Namibië se oorlogsveterane, sowel as die sogenaamde kinders van die vryheidstryd. Daar is reeds ‘n geruime tyd berigte oor post-traumatiese stres onder die lede en die geleentheid het gedien om oor geestesgesondheid en gepaardgaande uitdagings te praat. Benita...
Verdedigingsministerie maan teen swendelaars wat veterane teiken – Kosmos 94.1
Verdedigingsministerie maan teen swendelaars wat veterane teiken Swendelaars in Namibië fokus veral op sagte teikens soos onder meer bejaardes en nou probeer hulle om oorlogsveterane om die bos te lei. Die ministerie van verdediging en veterane-sake het geregistreerde veterane van die bevrydingstryd gewaarsku om nie hul inligting te gee aan groepe wat voorgee om hulle...