Tag: Vetsug

Home Vetsug
Vetsug in SA-kinders lei tot toenemende gewrigsprobleme
Post

Vetsug in SA-kinders lei tot toenemende gewrigsprobleme

Vetsug in SA-kinders lei tot toenemende gewrigsprobleme ‘n Onlangse studie beklemtoon kinders so jonk as vier ervaar gewrigsprobleme as gevolg van vetsug, ‘n wêreldwye tendens wat die helfte van Suid-Afrika se bevolking raak. Sowat 13-persent van Suid-Afrikaanse kinders onder vyf is oorgewig. Vetsug hou verskeie gesondheidsrisiko’s in, onder meer tipe 2-diabetes, hartsiektes en gewrigsprobleme. Die...

Vetsug: Namibiërs is vetter as die streek se gemiddeld
Post

Vetsug: Namibiërs is vetter as die streek se gemiddeld

Vetsug: Namibiërs is vetter as die streek se gemiddeld Vandag is Wêreld-vetsugdag en terwyl talle lande, waaronder Namibië tel, uitdagings het met wanvoeding, trae ontwikkeling, en selfs sterftes onder kinders wat nie kos het nie, is vetsug ook ‘n probleem. Plaaslike is amper 29 persent van Namibiese vroue vetsug met 9,5 persent van mans wat...