Veediefstal: Nampol jaag vierde verdagte Die polisie in die Karas-streek sê hy is op soek na nog een verdagte na drie Namibiese mans, 26, 30 en 32 jaar oud gearresteer is nadat hulle vier skaap op plaas Jerico gesteel het. Die mag kon net daarin slaag om drie koppe met oorplaatjies te vind. Die drie...
Tag: vierde
Vierde verdagte in Monte Christo-roof vas
Vierde verdagte in Monte Christo-roof vas Nog ‘n verdagte in die gewapende roof van die Monte Christo-diensstasie is vasgetrek. Volgens die polisieverslag is die 24-jarige Namibiese man verlede Vrydag in Omalala-dorpie in die Oshana-streek in hegtenis geneem. Hy het die ondersoekbeamptes na sy huis by Engela Lashikolongondjo-dorpie geneem waar 58 400 Namibiese dollar in kontant...
Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse
Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse Die totale aantal vee wat in die vierde kwartaal van 2023 opgeveil is, het met 7,4 persent tot 82 884 vee toegeneem van 77 140 stuks vee wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 opgeveil is. Dit is volgens die kwartaallikse landbou statistiese bulletin, wat...
Akkerbou-produksie val skerp in vierde kwartaal 2023
Akkerbou-produksie val skerp in vierde kwartaal 2023 Akkerbou-produksie het in die vierde kwartaal verlede jaar op 18 929 ton gestaan, volgens die nuutste kwartaallikse landbou statistiese bulletin. Dit was ‘n skerp afname van 44,2 persent in vergeleke met 33 946 ton in dieselfde kwartaal van 2022. Koring het die hoogste volumes van 17 847 ton,...
Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak
Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak Verkeersknope steel daagliks ons tyd. Maar die dae van stilstaan in spitstyd kan dalk iets van die verlede wees as stede ‘n vierde kleur by hul verkeersligte byvoeg. Navorsers van North Carolina State University, beweer...
Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië
Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië Krieket: Engeland het herstel van ‘n swak begin in die vierde toets teen Indië in Ranchi. Ben Stokes het die loot gewen en gekies om te kolf, en die besoekers het hul derde paaltjie verloor op slegs 47. Daarna het Jonny Bairstow en Joe Root...
SA werkloosheidskoers neem toe in vierde kwartaal
SA werkloosheidskoers neem toe in vierde kwartaal Statistiek SA het aangekondig 22 000 minder mense het in die vierde kwartaal van verlede jaar werk gehad. Die uitslae van die Kwartaallikse Arbeidsmagopname dui aan die amptelike werkloosheidskoers het van 31,9-persent in die derde kwartaal tot 32,1-persent toegeneem. Indiensneming in die formele sektor het afgeneem, terwyl indiensneming...
FA-beker: Manu U is deur na vierde ronde
FA-beker: Manu U is deur na vierde ronde Manchester United was te sterk vir die Engelse Eerste Liga-span Wigan Athletic en het deurgedring na die vierde ronde van die FA-beker. Diogo Dalot en kaptein Bruno Fernandes se doele het aan United ʼn twee-nul-sege besorg. Hierdie kompetisie is United se laaste kans hierdie seisoen om ʼn...
Vierde verdagte in vanoggend se mislukte Swakop-roof vas
Vierde verdagte in vanoggend se mislukte Swakop-roof vas Die Erongo-polisie het daarin geslaag om die laaste verdagte in vanoggend se mislukte gewapende roof by Style op Swakopmund aan te keer. Vroegdag was daar berigte van ‘n gyselaarsdrama in die winkel maar die polisie en buurtwag het uiters vinnig gereageer en die toneel is vinnig ontlont....
Vierde verkragting van minderjarige in vyf dae
Vierde verkragting van minderjarige in vyf dae Die vierde verkragting van ‘n minderjarige meisie is in vyf dae deur die Namibiese polisie aangemeld. In die jongste geval is ‘n sewe-jarige meisie op Okahandja in die Oshetu-nedersetting deur haar 18-jarige neef verkrag. Volgens die mag deel die twee ‘n kamer en die meisie was aan die...