Tag: vies

Home vies
AfriForum is vies oor watervoorsiening
Post

AfriForum is vies oor watervoorsiening

AfriForum is vies oor watervoorsiening AfriForum dreig Rand Water met regstappe oor sy besluit om die watertoevoer na verskeie wanbetalende munisipaliteite te verminder in ‘n poging om hulle agterstallige skuld te verhaal. Petrus Coetzee van AfriForum, sê sy regspan het ‘n dringende brief aan Rand Water gerig om die wanpraktyk te stop en toe te...

Taylor Greene vies vir Cameron oor Oekraïne befondsing
Post

Taylor Greene vies vir Cameron oor Oekraïne befondsing

Taylor Greene vies vir Cameron oor Oekraïne befondsing Die Republikein Marjorie Taylor Greene het haar sterk uitgespreek teen die Britse minister van Buitelandse Sake Sir David Cameron wat ‘n beroep op die VSA gedoen het om befondsing vir die Oekraïne deur te voer. Post navigation Source link

Wolff is nie vies vir Hamilton nie
Post

Wolff is nie vies vir Hamilton nie

Wolff is nie vies vir Hamilton nie Die spanhoof van die Mercedes Formule Een-span, Toto Wolff, sê die skuif aanstaande jaar van die Britse renjaer, Lewis Hamilton, na Ferrari, het nie as ʼn verrassing gekom nie en hy koester geen wrok nie. Die Duitse span het gister bevestig die sewemalige kampioen sal aan die einde...

Families vies vir Zuma na besoek aan grafte
Post

Families vies vir Zuma na besoek aan grafte

Families vies vir Zuma na besoek aan grafte Die families van die afgestorwe ANC-veterane oud-minister Collins Chabane en uMkhonto we Sizwe-bevelvoerder Peter Malada het pogings deur oudpresident Jacob Zuma se nuwe party gekritiseer, om die oorlede helde se grafte in Limpopo te besoek. As deel van uMkhonto weSizwe se verkiesingsveldtog, het Zuma se program die...

GOOD is vies vir Stad Kaapstad vir sy ondersteuning van Israel
Post

GOOD is vies vir Stad Kaapstad vir sy ondersteuning van Israel

GOOD is vies vir Stad Kaapstad vir sy ondersteuning van Israel Die GOOD Party sê die Stad Kaapstad moet ophou om agter sy verordeninge te skuil en inwoners in sy vertroue neem oor die faktore agter sy sogenaamde teen-Palestynse obsessie. Die stad het hom kritiek op die hals gehaal oor die nuwe Buitenshuise Advertensie-verordening wat...

Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings
Post

Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings

Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het menseregtegroepe en vroueorganisasies veroordeel vir hulle stilswye oor Hamas se verkragtings en ander gruweldade teen Israelse vroue. Talle voorvalle van seksuele aanranding en verkragting sedert sewe Oktober is volgens berigte opgeneem deur Hamas-lyfkameras, kringtelevisie, foto’s en video’s wat burgerlikes en nooddienspersoneel geneem het. Netanyahu sê hulle veroordeel...

Vryemarkstigting vies omdat sakewêreld doodstil was
Post

Vryemarkstigting vies omdat sakewêreld doodstil was

Vryemarkstigting vies omdat sakewêreld doodstil was Die Vryemarkstigting in die buurland het die georganiseerde sakewêreld gekritiseer omdat hulle nie die voorstel oor die Nasionale Gesondheidsversekering uitdaag nie, en dring aan op ‘n algehele verwerping van die wetsontwerp. Die wetsontwerp is sonder wysigings aanvaar, ondanks versekering aan sakeverenigings dat dit versag sou word. Dit wek twyfel of die regering...

Stad Windhoek vies vir Elektrisiteitsbeheerraad
Post

Stad Windhoek vies vir Elektrisiteitsbeheerraad

Stad Windhoek vies vir Elektrisiteitsbeheerraad Die Stad Windhoek is teleurgestel in die Elektrisiteitsbeheerraad se planne om ‘n sentrale streekelektrisiteits-verspreider te stig, ondanks sy besware. Die Stad het in ‘n verklaring reageer op ‘n berig wat in die Namibian Sun verskyn het, en sê die ECB blyk ‘n agenda te ondersteun wat nie strook met die...

Sioniste Federasie vies vir anti-Semitiese standpunt van DIRCO
Post

Sioniste Federasie vies vir anti-Semitiese standpunt van DIRCO

Sioniste Federasie vies vir anti-Semitiese standpunt van DIRCO Die Suid-Afrikaanse Sioniste Federasie is hoogs ontsteld oor die démarche wat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking teen die Israeliese ambassadeur in Suid-Afirka uitgereik het. Die federasie sê die departement is uit voeling met die vrye wêreld en die Midde-Ooste se posisie teen die internasionale terroriste...

Russiese oliegarg vies oor Britse sanksies – Kosmos 94.1
Post

Russiese oliegarg vies oor Britse sanksies – Kosmos 94.1

Russiese oliegarg vies oor Britse sanksies ‘n Russies-gebore olie-miljardêr het die Britse regering van onderdrukkende behandeling beskuldig. Eugene Shvidler het ‘n regsaak aanhangig gemaak teen die regering se besluit om sy bates te vries nadat Rusland Oekraïne ingeval het. Dit sluit twee privaat stralers ter waarde van sowat een miljard Namibiese dollar rand in. Sanksies...