Tag: vind

Home vind
Spider-Lamb vind ‘n liefdevolle tuiste
Post

Spider-Lamb vind ‘n liefdevolle tuiste

Spider-Lamb vind ‘n liefdevolle tuiste ‘n Mississippi-vrou met talle reddingsdiere het ‘n ongewone nuwe toevoeging tot haar huis verwelkom: ‘n Vyfbeen-lam. Natalie Renot van Wiggins in die deelstaat, sê die lam, wat sy Spider-Lamb genoem het, was in ‘n baie swak toestand en het maaiers in sy maag gehad toe sy hom van ‘n plaas...

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram
Post

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het op 1 November verlede jaar sy jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram aangekondig. Dit skeld sake-entiteite kwyt van boetes en bykomende fooie, wat opgeloop het weens nie-betaling van jaarlikse heffings tussen 2012 en 2022. Die sperdatum is vandag. Ten spyte van herhaalde versoeke...

OVK vind 42 kandidate op verskeie partye se lyste
Post

OVK vind 42 kandidate op verskeie partye se lyste

OVK vind 42 kandidate op verskeie partye se lyste Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het 42 kandidate geïdentifiseer wat op meer as een party se lys is, met 39 verskillende partye wat by hierdie kwessie betrek word. Die onthulling volg ná gister se sperdatum, toe politieke partye die kommissie in kennis moes stel van enige kandidate wat...

Amushelelo se optog vind vandag plaas
Post

Amushelelo se optog vind vandag plaas

Amushelelo se optog vind vandag plaas Die aktivis en lid van die Namibia Economic Freedom Fighters, Michael Amushelelo sal vandag sy optog teen jeugwerkloosheid hou. Dit begin om agt-uur by die jeugkompleks in Katutura. Amushelelo het toestemming vir die optog, na verlede jaar se chaos wat hom sewe maande agter tralies gelaat het, by die...

Leierskaps-vakuum: Swapo sal wel sy pad vind
Post

Leierskaps-vakuum: Swapo sal wel sy pad vind

Leierskaps-vakuum: Swapo sal wel sy pad vind Die dood van president Hage Geingob het ‘n nuwe leierskapwedloop binne Swapo laat ontstaan wat ‘n herkonfigurasie van sleutel-partyrolle veroorsaak het, insluitend dié van vise-president en president. Verlede week het Swapo se politburo ‘n vergadering gehou om ’n koers vir die party se toekoms uit te stippel en...

Boeing vind vervaardigersprobleem op 737 romp
Post

Boeing vind vervaardigersprobleem op 737 romp

Boeing vind vervaardigersprobleem op 737 romp Boeing sê hy het verneem van nuwe probleme met die romp van sy vlagskip 737-model wat, hoewel dit nie ‘n onmiddellike gevaar inhou nie, aanpassings op vliegtuie sal vereis. Daar word berig dat een van die maatskappy se verskaffers agtergekom het dat twee gate op die romp nie presies...

Groep vind oorskot in Rwanda massagrafte
Post

Groep vind oorskot in Rwanda massagrafte

Groep vind oorskot in Rwanda massagrafte Die volksmoord-oorlewendesgroep, IBUKA, het die herwinning van 120 slagoffers se oorskot uit massagrafte in ‘n Rwandese dorpie bevestig. Die uitvoerende sekretaris, Naphthali Ahishakiye, sê vrywilligers het die oorskot opgegrawe nadat ‘n inwoner ‘n moontlike massagraf aangemeld het. Ondersoeke het verlede Oktober begin toe die oorskot tydens bouwerk gevind is....

Nampol vind N$9m se dwelms
Post

Nampol vind N$9m se dwelms

Nampol vind N$9m se dwelms Die Namibiese polisie het in Desember net meer as 9 miljoen Namibiese dollar se dwelms gekonfiskeer. Dagga het weer, soos oudergewoonte, die meerderheid uitgemaak en beslaan amper 8,9 miljoen dollar van die bedrag. Mandrax ter waarde van 91 400 dollar, kokaïen stukkies ter waarde van amper 20 000 dollar en...

Ritz in Parys vind juweel in stofsuiersak
Post

Ritz in Parys vind juweel in stofsuiersak

Ritz in Parys vind juweel in stofsuiersak ’n Gas by die Ritz in Parys wat hotelpersoneel daarvan verdink het dat hulle ’n diamantring van byna £637 000 gesteel het, gaan nou terug na Frankryk om met haar juweliersware herenig te word. Volgens Le Parisien het ‘n Maleisiese gas  ‘n klagte by die polisie ingedien en...

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog
Post

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog

Vermiste vrou “vind haarself” na intense soektog In 2012 het ’n vrou in Ysland een naweek vermis geraak, maar sy is toe glo deur haarself veilig en gesond gevind. Die vrou het selfs deelgeneem aan die intense polisiesoektog naby Eldgja-canyon in die land se suidelike vulkaniese streek.  Die deurmekaarspul het blykbaar plaasgevind toe die vrou...