Tag: vinniger

Home vinniger
Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek
Post

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek Die forum van goewerneurs-vergadering tussen Namibië en Angola het verlede week plaasgevind. Die forum is ‘n samewerkende inisiatief wat daarop gemik is om bilaterale betrekkinge te verbeter en gedeelde uitdagings aan te spreek wat gemeenskappe langs die Namibië-Angola grens raak. Gesprekke is gevoer oor ‘n reeks relevante kwessies,...

Onderstepoort moet perdesiek-entstof vinniger verskaf
Post

Onderstepoort moet perdesiek-entstof vinniger verskaf

Onderstepoort moet perdesiek-entstof vinniger verskaf Die DA doen ‘n dringende beroep op Onderstepoort Biologiese Produkte om die kritieke tekort aan entstowwe vir Afrika-perdesiekte aan te spreek, wat perdeboere magteloos laat. Ondanks beloftes wag boere steeds vir belangrike entstowwe, wat die DA genoop het om die minister van Landbou, Thoko Didiza, te versoek om hulp uit...

Hofsake kan nou vinniger afgehandel word
Post

Hofsake kan nou vinniger afgehandel word

Hofsake kan nou vinniger afgehandel word Die justisie-ministerie het die aanstelling aangekondig van 26 nuwe staatsaanklaers wat hul pligte op verskillende datums tussen November en Januarie sal aanvaar. Die uitvoerende direkteur by die ministerie, Gladys Pickering, het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik wat dit vir die ministerie sal beteken, veral omdat sake nou vinniger afgehandel...

Groenland se gletsers smelt 5 keer vinniger
Post

Groenland se gletsers smelt 5 keer vinniger

Groenland se gletsers smelt 5 keer vinniger Aardverwarming het die tempo waarteen gletsers in Groenland smelt oor die afgelope 20 jaar vyfvoudig laat toeneem, volgens wetenskaplikes van die Universiteit van Kopenhagen. Groenland se yssmelting is veral kommerwekkend, aangesien die antieke yslaag genoeg water hou om seevlakke met minstens 6 meter op te stoot as dit...