Tag: vir

Home vir
Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit
Post

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit

Stad Windhoek span vir die week aan die kus uit Reaksie word ontvang op berigte dat Stad Windhoek sy span vir ‘n week by die kus het om sy strategiese en begrotingshersienings uit voere. Die hele en lede van die uitvoerende span is daar van vandag tot Vrydag. Die stad het sy finansiële uitdagings wat...

Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere
Post

Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere

Rundu Abattoir kry groenlig vir uitvoere Vleis en vleisprodukte van Rundu Abattoir sal nou suid van die rooilyn verhandel en na internasionale markte uitgevoer word, ná sertifisering deur die Direktoraat Veeartsenydienste, wat die abattoir tot Klas A-status opgegradeer het. Die aankondiging is gemaak deur die Raad vir Lewendehawe en Lewendehaweprodukte. Die raad het die registrasie...

Oppas vir disinformasie in die verkiesingsjaar!
Post

Oppas vir disinformasie in die verkiesingsjaar!

Oppas vir disinformasie in die verkiesingsjaar! ‘n Gebrek aan finansiering is boaan die lys van joernaliste se bekommernisse in 2024, volgens die jongste Muck Rack-verslag. Ongeveer een derde van die joernaliste wat ondervra is, spreek kommer uit oor “gebrek aan befondsing” en “vertroue in joernalistiek”, dieselfde top drie kwessies as in verlede jaar se Staat...

Alweendo breek lansie vir aardgas
Post

Alweendo breek lansie vir aardgas

Alweendo breek lansie vir aardgas Volgens Tom Alweendo, minister van myne en energie, is aardgas een van die skoonste fossielbrandstowwe ter wêreld. Behalwe dat dit ‘n groot rol speel in die produksie van elektrisiteit, vergemaklik dit die vervaardiging van kunsmis wat die groei van Namibië se landboubedryf kan versnel. Alweendo voeg by dat Afrika se...

Ndeitunga stig forum vir weiding in Angola
Post

Ndeitunga stig forum vir weiding in Angola

Ndeitunga stig forum vir weiding in Angola Die goewerneur van die Ohangwena-streek, Sebastian Ndeitunga sê die forum van goewerneurs van streke wat aan Angola grens spanning in verband met weiding kan verlig. Angolese boere sit die afgelope twee jaar met hulle hande in hulle hare omdat Namibiese vee-eienaars blykbaar kanse vat met beskikbare weiding aan...

So lyk toelaatbare groente-invoere vir April
Post

So lyk toelaatbare groente-invoere vir April

So lyk toelaatbare groente-invoere vir April Die Namibiese Akkerbouraad het aanpassings gemaak aan die grenssluitings vir April. Die grens is gesluit vir invoere van botterskorsie, kool, Engelse komkommers, groen soetrissies, pampoen en waatlemoen. Dit is oopgestel vir wortels, skorsies, uie, aartappels tamaties en spanspek. Pro-rata invoere van beet, gekleurde soetrissies, patats, soetmielies, iceberg-blaarslaai en spinasie...

Angolees vas vir ivoor, ietermagô
Post

Angolees vas vir ivoor, ietermagô

Angolees vas vir ivoor, ietermagô ‘n Angolese burger sal vandag in die hof op Ohangwena verskyn na hy by die Onhuno-padblokkade gevang is in besit van een ietermagô-vel en twee olifanttande. Die 27-jarige kon geen redelike verduideliking gee vir sy besit van die produkte nie en is met die onwettige handel in wildprodukte aangekla. Die...

Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte
Post

Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte

Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte Morgan Stanley, beaam dat die koper voorsieningsbalans vinnig verander wat ‘n ‘n daling in voorsieningskapasiteit vanjaar kan insluit. Die moontlike tekorte het reeds die prys van die kommoditeit sien styg wat uiters goeie nuus is vir Namibiese koperprodusente. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n ekonoom...

Amukwiyu sê Swapo het die jeug vir leierskap voorberei
Post

Amukwiyu sê Swapo het die jeug vir leierskap voorberei

Amukwiyu sê Swapo het die jeug vir leierskap voorberei Die Oshikoto-streekkoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Volgens Amukwiyu moet hulle die hoogste standaarde van partydissipline handhaaf, wat eenheid van doel en optrede simboliseer...