Tag: vir

Home vir
VSA bly waaksaam vir aanval deur Iran
Post

VSA bly waaksaam vir aanval deur Iran

VSA bly waaksaam vir aanval deur Iran ‘n Amerikaanse amptenaar het bevestig die land is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag en berei voor vir ‘n moontlike aanval deur Iran, gemik op Israelse of Amerikaanse bates in die streek, in reaksie op Israel se aanval op die Iranse ambassade in Sirië. Die amptenaar sê hulle is beslis...

Mashatile herblekemtoon steun vir Palestina
Post

Mashatile herblekemtoon steun vir Palestina

Mashatile herblekemtoon steun vir Palestina Adjunkpresident Paul Mashatile herbevestig Suid-Afrika se veroordeling van Israel se aanslag teen Palestynse burgerlikes, en bevestig onwrikbare steun vir Palestina se stryd teen apartheid en volksmoord. Mashatile het gepraat op die Iftaar-aandete van die Moslem Geregtelike Raad in Kaapstad. Hy vra solidariteit met die mense van Palestina en beklemtoon die...

IMF beraadslag oor hulp vir Afrika met droogte
Post

IMF beraadslag oor hulp vir Afrika met droogte

IMF beraadslag oor hulp vir Afrika met droogte Die Internasionale Monetêre Fonds sê hy beoordeel die impak van die droogte in Afrika en werk aan maniere om ondersteuning aan die geraakte lande te verleen. Dit kom na verskeie Afrikalande wat Malawi, Zimbabwe en Zambië insluit, noodtoestande aangekondig het. Oos-Afrika staar sy ergste droogte in 40...

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep
Post

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep GS1, ‘n plaaslike maatskappy wat strepieskodes verskaf, het saam met die Namibiese beleggingsraad en Team Namibië ‘n ‘ontmoet die koper-geleentheid’ in die hoofstad gehou. Daar is uitdagings vir plaaslike medium- en klein maatskappye om marktoegang te bekom en geleenthede soos die laat toe dat vervaardigers en kopers mekaar...

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker
Post

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker Die Engelse snelbouler, Jofra Archer, behoort gereed te wees vir die T20 Wêreldbeker. ʼn Elmboogbesering het hom bykans ʼn jaar uit aksie gehou. Archer het in die voor-seisoen vir Sussex geboul en het nou na sy geboorteplek in die Karibiese Eilande teruggekeer om voor te berei vir die...

Leeus slaggereed vir plek in Uitdaagbeker-kwarteindstryde
Post

Leeus slaggereed vir plek in Uitdaagbeker-kwarteindstryde

Leeus slaggereed vir plek in Uitdaagbeker-kwarteindstryde Rugby: Die Leeus vertrou dit is ‘n beter jaar na verskeie teleurstellende seisoene. Hulle spook sake uit vir ‘n plek in die top agt van die Verenigde Rugbykampioenskap en speel in die laaste 16 van die Uitdaagbeker. Die span van Johannesburg speel môre teen Benetton in Treviso en indien...

Dis tyd vir Wika! – Kosmos 94.1
Post

Dis tyd vir Wika! – Kosmos 94.1

Dis tyd vir Wika! Die gewilde Wika-karnaval vind vanjaar weer in Windhoek plaas. Die fees is ‘n bekende Duitse tradisie en word deur baie mense in Namibië met sy diverse kulture gevier. Vanjaar se Wika-karnaval het op 4 April met die Prinzenbal afgeskop, en duur tot 14 April. Die hoogtepunt van Wika is die jaarlikse...

Botswana stig rampfonds vir gesinne met massa-ongevalle
Post

Botswana stig rampfonds vir gesinne met massa-ongevalle

Botswana stig rampfonds vir gesinne met massa-ongevalle Die regering van Botswana het ʼn rampfonds gestig om gesinne by te staan wat geraak word deur massarampe. Dit volg nadat 45 mense dood is toe die bus waarin hulle gereis het tussen Mokopane en Marken in Limpopo van ʼn brug in ʼn kloof afgestort het. Die bus...

Israel begin stappe vir Gaza-hulp
Post

Israel begin stappe vir Gaza-hulp

Israel begin stappe vir Gaza-hulp Israel se veiligheidskabinet het ‘n reeks stappe goedgekeur sodat humanitêre hulp na Gaza deurgelaat kan word. Dit sluit in die tydelike heropening van twee roetes vir noodvoorraad. Die Erez-grenspos in die noorde sal die eerste keer sedert 7 Oktober vir ‘n tyd heropen, terwyl Ashdod-hawe ook oopgestel word. Dit volg...