ABBA se virtuele konsert laat geld inrol Dankie vir die musiek, kan Londen se owerhede sê, nadat die Sweedse popgroep ABBA se digitale konsert 178 miljoen Britse pond in netto ekonomiese voordeel vir die stad in sy eerste jaar ingesamel het. ABBA Voyage herskep Bjorn Ulvaeus, Benny Andersson, Agnetha Faltskog en Anni-Frid Lyngstad as hoë-tegnologie,...
November 8, 2024
Tag: virtuele
Home
virtuele
Post
October 16, 2023October 16, 2023Uncategorized
SA moet virtuele krag-oordag toepas
SA moet virtuele krag-oordag toepas Die uitvoerende hoof van Vodacom, Shameel Joosub, sê Suid-Afrika moet virtuele krag-oordrag omhels om die impak van die energiekrisis te verminder. Die proses behels dat diegene wat krag het, dit met dié kan deel wat nie het nie. Vodacom help deur meer kapasitieit tot die netwerk te voeg en Joosub...
Post
July 5, 2023July 5, 2023Uncategorized
Regulering van virtuele bates beide goed en sleg – CBI – Kosmos 94.1
Regulering van virtuele bates beide goed en sleg – CBI Die minister van finansies Ipumbu Shiimi het die Wetsontwerp op Virtuele Bates in die parlement bekendgestel. Die wetsontwerp is ingestel om voorsiening te maak vir die lisensiëring en regulering van virtuele bate-diensverskaffers. Dit sluit in om ‘n regulerende owerheid aan te wys om die bedryf...