Tag: Visserye

Home Visserye
Arbeidsministerie loods meganisme vir werk in visserye
Post

Arbeidsministerie loods meganisme vir werk in visserye

Arbeidsministerie loods meganisme vir werk in visserye Namibië se ministerie van arbeid, in samewerking met die Internasionale Arbeidsorganisasie, het die nasionale koördineringsmeganisme van stapel gestuur. Dit sal spesifiek fokus op ordentlike werk binne die Namibiese visserysektor. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die vakbond die National Union of Namibian Workers, het by die bekendstelling gepraat en...

Visserye groei met skamele 1% in K3
Post

Visserye groei met skamele 1% in K3

Visserye groei met skamele 1% in K3 Die landbou- en bosbousektor het ‘n merkbare herstel in die derde kwartaal beleef, met reële toegevoegde waarde wat met 19,9 persent gegroei het, na die 10,6 persent daling wat in die derde kwartaal verlede jaar gesien is. Die makelaarsfirma Simonis Storm sê in sy jongste verslag hierdie groei...

Visserye, Finansies sit stokvis-tender uit
Post

Visserye, Finansies sit stokvis-tender uit

Visserye, Finansies sit stokvis-tender uit Die visserye-ministerie en die finans-ministerie adverteer gesamentlik ‘n tender vir die vang van 5 000 ton stokvis. Die ministerië verwys na die Mariene Hulpbronne Wet van 2000, wat voorsiening maak vir die staat om mariene hulpbronne te gebruik of te oes om enige sosio-ekonomiese, kulturele of ander doelwitte van die...