Tag: Vlakke

Home Vlakke
Zambezi se vlakke baie laag
Post

Zambezi se vlakke baie laag

Zambezi se vlakke baie laag Die Namibiese Hidrologiese Diens waarsku oor die lae vlakke van die Zambezirivier vir die tyd van die jaar. Op die oomblik vloei die rivier teen 1,46 meter teenoor 4,62 meter verlede jaar dieselfde tyd. Die Okavangorivier by Rundu vertoon goed op 5,37 meter teenoor 4,75 verlede jaar. By Ruacana vertoon...

Vlakke in benede-Oranjerivier is uiters laag
Post

Vlakke in benede-Oranjerivier is uiters laag

Vlakke in benede-Oranjerivier is uiters laag Water-gebruikers langs die benede-Oranjerivier, wat baie laag is, word versoek om kennis te neem dat water by die Vanderkloofdam vrygestel word en die nodige voorsorgmaatreëls moet tref. Dit sal op die langer duur veroorsaak dat die vlak van die rivier skielik kan styg. Volgens die Namibië Hidrologiese Dienste het...

Graansilo’s regoor die land op uiters lae vlakke
Post

Graansilo’s regoor die land op uiters lae vlakke

Graansilo’s regoor die land op uiters lae vlakke Plaaslike media berig dat graansilo’s, veral in die Noorde, of leeg is of uiters lae vlakke van voorraad het. Volgens die dagblad New Era, is die Omuthiya-silo, wat 4 000 metrieke ton mahangu en witmielies kan berg, leeg. Okongo se silo, wat 4 500 ton kan dra,...

E. coli vlakke op Durban se strande is aanvaarbaar
Post

E. coli vlakke op Durban se strande is aanvaarbaar

E. coli vlakke op Durban se strande is aanvaarbaar eThekwini se burgemeester Mxolisi Kaunda het strandgangers verseker al 23 Durbanse strande is oop en veilig vir swemmers. Die onafhanklike firma wat watergehalte toets, Talbot Laboratories, en die munisipaliteit het bevind E-coli-tellings is in sommige gevalle meer as 20 keer laer as die aanvaarde syfers. Kaunda sê verlede week se jongste...

Blink plan om water op vlakke te voorsien
Post

Blink plan om water op vlakke te voorsien

Blink plan om water op vlakke te voorsien Die Kamanjab-dorpsraad het met ‘n blink plan na vore gekom. In verband met sy skuld van 3,6 miljoen Namibiese dollar aan NamWater, sal die dorpsraad vlakke van tariewe vir water instel. Skuld aan NamWater het regoor die land by plaaslike owerhede opgebou nadat die ministerie van landelike...

Damme vertoon bedroef, vlakke daal steeds
Post

Damme vertoon bedroef, vlakke daal steeds

Damme vertoon bedroef, vlakke daal steeds Waterbronne vir die sentrale gebied is tans op 27,5 persent met Von Bach wat op ‘n skamele 17,9 persent staan en Swakoppoort op 53,5 persent. Omatako is leeg. NamWater se weeklikse dambulletin sê verder die Ooste se bronne is op 5,4 persent met Otjiverodam op 7,3 persent en die...

Kommer oor Hardapdam se vlakke
Post

Kommer oor Hardapdam se vlakke

Kommer oor Hardapdam se vlakke Dit is tans warm en droog in die land terwyl ons wag vir die eerste somerreën om te val. Windhoek se inwoners sal moet begin water bespaar, aangesien die damme wat hom voorsien slegs 28 persent vol is. Die Hardap dam in die Suide is tans net 26,4 persent vol,...

Vlakke van Von Bach, Hardap daal skerp
Post

Vlakke van Von Bach, Hardap daal skerp

Vlakke van Von Bach, Hardap daal skerp Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 28,9 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien. Von Bach is op 19,3 persent na water van Swakoppoort, wat op 55.8 persent staan, oorgedra is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is Hardap op...