Tag: vleis

Home vleis
Volg regulasies met vervoer van vleis of vee
Post

Volg regulasies met vervoer van vleis of vee

Volg regulasies met vervoer van vleis of vee Die Namibiese Landbou-Unie herinner die publiek om seker te maak van regulasies rondom die vervoer van vleis, vee en wild. Dit is vir vee- en wildprodusente van kardinale belang dat polisie- en ministeriebeamptes doeltreffend optree by padblokkades. As gevolg van Veediefstal en stropery is owerhede baie streng....

26 land in hospitaal oor gedroogde vleis
Post

26 land in hospitaal oor gedroogde vleis

26 land in hospitaal oor gedroogde vleis Ses-en-twintig inwoners van Saamstaan in Otavi is in die hospitaal opgeneem nadat hulle vleis geëet het wat op die straat gekoop is. Drie mans het na bewering gedroogde vleis verkoop, wat volgens hulle van ‘n sebra afkomstig was. Mense wat die vleis geëet het, het naar begin voel...

Namibiese vleis is van top-uitvoerkwaliteit – Kosmos 94.1
Post

Namibiese vleis is van top-uitvoerkwaliteit – Kosmos 94.1

Calle: Namibiese vleis is van top-uitvoerkwaliteit Die landbouminister Calle Schlettwein sê Namibië se doelwit is om toegang te verkry tot die vleismarkte wat reeds uitstekende kwaliteit beesvleis verskaf. Hy het vandag Farmers Meat Market op Mariental heropen. Schlettwein sê Namibië se lam-, skaap- en bokvleis is van ook van ewe hoë gehalte en behoort die...